|

|
-Sondag 25Julie 2010 |
Ds. Peet Coetzee
Skriflesing: 1 Samuel 13:
19
Teksverse: 1
Samuel 13
Tema: God se oordeel oor geestelike ontwapening en 'n
oproep om ons geestelik te bewapen.
|
Kliek
hier vir mp3 (6.06 mb) |
|
Ds.
Peet Coetzee
Skriflesing: 1 Petrus 1: 1 - 16
Teksverse: 1: Petrus 2: 8 - 9
Heidelbergse Kategismus Sondag 7.
Tema: Die grondslag, wese, inhoud en einddoel
van ons geloof in Jesus Christus.
|
Kliek
hier vir mp3 (4.96 mb) |
|

Op
die Kerkwerf |
-Bybelskool |
 |
Dagboek:
4
Mei: Susters vergader
9 Mei: Voorberei-dingsdiens
16 Mei: NAGMAAL
23 Mei: PINKSTER
|
|
Die
Bybelskool hierdie kwartaal word behartig deur dr Frans
Minnie. Hy gaan vier van die mees voorkomende beradingsprobleme
hanteer wat hy in sy praktyk ondervind. Aangesien dit
ook as toerusting vir kerkraadslede gaan dien om hulle
ampswerk beter uit te voer, word al die kerkraadslede
versoek om die toerustingsgeleentheid by te woon.
|
|
|
|

Laai
die hersiende Totiusberymings hier af

|