
Gereformeerde Kerk
Potchefstroom
2018 Preke
2018
Januarie
Februarie
Maart
April
Mei
Junie
Julie
Augustus
September
Oktober
November
November 2018
4de
- Skrifgedeelte: Nehemia 3: 1 - 9; 27 - 32.
- Fokusgedeelte: Nehemia 3:1
- TEMA: Die Here bekwaam sy kinders vir hulle dienswerk
- Vooraf: Skrifberyming 54: 1, 2 (Tema 2 – 6); Skrifberyming 46: 1, 4, 5; (Tema 18 – 4)
- SING: Psalm 92: 1, 2, 6; Psalm 51: 7, 8; Psalm 102: 8, 9; Psalm 147: 1, 2.
- Skrifgedeelte: Johannes 6: 28 - 44
- Fokusgedeelte: Johannes 6: 44.
- Dordtse Leerreëls 3 & 4: 10
- TEMA: Die mens kan net gehoor gee aan die evangelie omdat God jou trek.
- SING: Psalm 135: 1, 2; Psalm 119: 44, 45; Psalm 89: 6, 7
11de
- Skrifgedeelte: Eksodus 25: 23 - 30; Lukas 22: 7 - 16
- Fokusgedeelte: Eksodus 25: 30; Lukas 22:15
- TEMA: Die nagmaal as maaltyd van verlange
- SING: Psalm 118: 1, 2; Psalm 19: 6; Psalm 18: 14; Psalm 23: 1, 3; Psalm 116 en verder; Psalm 84: 1, 2.
- Skrifgedeelte: Esegiël 36:1 6 - 38
- Fokusgedeelte: Esegiël 36: 26, 27
- Dordtse Leerreëls 3 & 4: 11 en VD: 3 & 4: 6
- TEMA: God wek lewe in dooie harte
- SING: Psalm 107: 1 – 3; Psalm 119: 15, 16; Skrifberyming. 14: 1, 2 (Tema 8 - 1)
18de
- Skrifgedeelte: Nehemia 4: 1 - 23
- Fokusgedeelte: Nehemia 4: 2
- TEMA: Magteloos in die oë van die wêreld, maar kragtig deur die Gees van God.
- SING: Psalm 147: 1, 2; Skrifberyming 27: 1, 4 (Tema 12 - 2); Psalm 69: 1, 3; Psalm 7: 1, 6; Psalm 138: 1, 3, 4.
- Skrifgedeelte: Efesiërs 1: 15 - 23. Psalm 33: 1 - 9
- Fokusgedeelte: Efesiërs 1: 19, 20. Dordtse Leerreëls 3 & 4: 12
- TEMA: Weergebore deur die oneindige krag van die Heilige Gees
- SING: Psalm 47: 1, 4; Psalm 121: 1, 4; Psalm 33: 1, 3, 5.
25ste
- Skrifgedeelte: Spreuke 3: 13 - 19; 10: 18 - 23; Jakobus 3: 13 - 18.
- Fokusgedeelte: Jakobus 3:17
- SING: (Vooraf: Psalm 100: 1 - 4) Skrifberyming 35: 1, 2, 3 (Tema 2 – 5); Psalm 19: 4, 5; Skrifberyming 16:1 – 4 (Tema 11 – 3); Psalm 90: 7, 9
- Skrifgedeelte: Hebreërs 4: 12 - 5: 10.
- Fokusgedeelte: Hebreërs 4: 16
- SING: Psalm 145: 1, 3, 5; Psalm 25: 2, 3; Psalm 27: 3, 4
Desember
Desember 2018
2de
9de
- Oggend (Nie Beskikbaar)
- Aand (Laai Preek Af)
16de
23ste
25ste
30ste
- Oggend (Nie Beskikbaar)
- Aand (Laai Preek Af)
Argiewe
© GK Potchefstroom 2019