Gemeente ete - 18 Mei 2008
Baie dankie aan lidmate wat meehelp om die ete ‘n sukses te maak. Dankie aan Willem en Pieter Bouwsema vir die skenk van die varkie wat ons spitbraai en aan Frikkie Venter wat die skaap teen ‘n baie goeie prys aan ons verskaf. Dankie ook aan Koos en Susan Nortje en kinders, asook aan Marius en Elmarie Kemp en kinders vir die spitbraai en die bykosse wat hulle gemaak het. Hulle het ‘n spyseniering besigheid en u kan hulle gerus kontak vir ‘n kwotasie.

Kliek op 'n foto om dit te vergroot

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

TUISBLAD | PREDIKANT | GESKIEDENIS | PREKE | KALENDER | FOTO ALBUM | BYBELSKOOL
BYBELSTUDIE | JEUG | GEMEENTE-AKSIES | KLEIN KERKIE | OP DIE KERKWERF
DIENSOOREENKOMS MET CACHET | SKAKELS | KONTAK ONS

Gereformeerde Kerk Potchefstroom 2008