-Kalender

Op die Kerkwerf
Gemeente Aksie

Dagboek
30 Okt:  19:00
Hervormingsondag. Aanddiens by
Cachetgemeente
8 Nov: Gesamentlike Sustersafsluiting
Besonderhede binne
13 Nov: Voorberei-dingsdiens
20 Nov: NAGMAAL

Die Potchefstroomse Mannekoor bied Sondag 13 November hul jaarlikse Kerssangprogram aan. Dit word aangebied in die kerkgebou van die NG Gemeente Vyfhoek, Richardsonstraat, Bailliepark en begin om 15:30. Drie kore tree saam met die Potchefstroomse Mannekoor op. Altesaam 80 mannestemme bied die Kersprogram aan.

Toegang is gratis, 'n sagte kollekte word ingesamel om onkoste van die besoekende kore te dra

ADRES:
Walter Sisulu 33
Potchefstroom

DIENSTYE:
Januarie tot Desember
09:30 en 18:00

PREDIKANT:
Ds PA Coetzee
Tel: 018 294 6046

KERKKANTOOR:
Maurylaan
Betsie Coetzee
018 294 4600

PREEKDUPLISERING
Hessel Turkstra

 

TUISBLAD | PREDIKANT | GESKIEDENIS | PREKE | FOTO ALBUM | BYBELSKOOL
BYBELSTUDIE | JEUG | GEMEENTE-AKSIES | KLEIN KERKIE | OP DIE KERKWERF
DIENSOOREENKOMS MET CACHET | SKAKELS | KONTAK ONS

Gereformeerde Kerk Potchefstroom 2008-2011