try1A


Gereformeerde Kerk

Potchefstroom

Skakels

GKSA

Vir enige inligting rakende die Gereformeerde Kerke, besoek die amptelike webtuiste van die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika:

www.gksa.co.za

Dagstukkies:
www.gksa.org.za/dagstukkies.htm

Gaan lees alles oor die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika. Dit is propvol inligting.

ALMANAK DAGSTUKKIES

Die Almanak deputate gee elke jaar ‘n dagstukkie boek uit. Daarin kan jy nie net ‘n dagstukkie vir elke dag nie, maar ook inligting oor kry oor elke gereformeerde kerk. Jy kan Almanak 2017 aanlyn bestel by die Administratiewe Buro. Klik hier www.gksa.org.za/almanak.htm

Facebook

Gereformeerde Kerk Facebookblad:

Besoek ons Facebook-blad vir nog foto’s en advertensies.

https://www.facebook.com/groups/36816686088/

Jeug

Hierdie webwerf is spesiaal vir alle sake wat met die jeug te doen het en dit word deur die kantoor van die Deputate Jeugsorg onderhou. Hier kan jy nie net oor die jongste gebeure van die jeug lees nie – hier is ook hulpmiddels om jou te help met kerkkampe, Bybelstudies en vele meer. Kontak ons  of teken in op ons nuusbrief vir meer inligting. Vir artikels wat op die jeug gerig is, sowel as om op die GKSA se jeugtydskrif, Kruispad in te teken besoek hulle nou.

www.gkjeug.co.za/

billionphotos-1657683(1)

Kruispad

Die webtuiste van die Gereformeerdetydskrif Kruispad

www.kruispad.net

Vir jong gelowiges wat wil groei en vrae het rakende die Gereformeerde kerk en geloof, kan gerus aansluit by Kruispad. Die tydskfrif beantwoord vrae direk uit die Bybel.

Die redakteur is Karin Bain.

VSOD

Die Vereniging vir Sending onder Duitsprekendes ondersteun Evangelisasie en opleiding van gereformeerde predikante in Europa. Die sendeling wat tans daar werk is Dr. VE d’Assonville en hy is verbonde aan die GK Marble Hall en die Reformatoriese Teologiese Seminaar.

http://vsod.co.za/

Bybel

Laai Bybel af:

www.e-sword.net