Preke
2026
Januarie
4de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Ps 46.
Fokusvers: Ps 46:6.
Tema: Die HERE is hier; ons sal nie wankel nie.
Sing: Ps 132:5, 9, 10 (tweede melodie, asb.); Ps 48:1, 4; Ps 48:5; Ps 79:5, 6 (tweede melodie van Ps 10, asb.), Ps 46:1; Ps 46:3, 6.
Sing met meelewing: Sb 11-2 [52]:1, 2.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Ps 13.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 5, paragraaf 9 & VD 5:.
Tema: Deur die geloof wat vashou aan God se beloftes het gelowiges sekerheid van hulle volharding.
Sing: Ps 16:1, 2; Ps 89:1, 2; Ps 77:4; Ps 140:5,11 (tweede melodie van Ps 45, asb.); Sb 1-6 [86]:1, 2, 3 (na die wegstuurseën).
11de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Jakobus 1: 1-12.
Sing: Psalm 84:1, 2, 3; Psalm 147:1, 2; Psalm 119:1, 6; Psalm 42:1, 2, 4, 5, 7.
Sing met meelewing: Psalm 121: 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Hebreërs 6:13-20.
Fokusverse: Hebreërs 6:17.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 5, paragraaf 10 & VD 5: 5.
TEMA: God gee nie buite sy Woord om aan sy uitverkorenes sekerheid van hulle bewaring en volharding nie, maar juis uit sy Woord.
Sing: Ps 105: 2, 3; Ps 105: 1, 5; Ps 119: 53;
Sb 12-6 [90]:1, 2, 3, 4, 5, 6; Ps 4: 4.
18de
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Callie Coetzee
Vooraf sang: Ps 90:1, 7.
Skriflesing: 2 Petrus 3
Sang tydens die diens: Ps 92:1, 6, 7; Ps 74:15, 16; Sb 15/7 (43): 4, 5; Ps 84: 3, 4.
Sang met meelewing: Ps 134:1, 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Romeine 8.
Fokusverse: Romeine 8:14-17.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 5, paragraaf 10 (2).
Tema: Ek mag seker wees van my bewaring en volharding omdat die Heilige Gees ons laat uitroep: “Abba, Vader!”
Sing: Ps 4:3; Ps 33:1, 11; Ps 27:5; Sb 2-4 [33]:1; Sb 20-2 [50]:7 (na die wegstuurseën).
25ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Daniël 6.
Fokusverse: Daniël 6:11.
Belydenis: HK Sondag 46 & 47.
TEMA: Boustene van gebed (nr. 1): Lofprysing – loof God in jou gebed vir Wie Hy is.
Sing: Ps 118: 12; Ps 150: 1; Ps 150: 2; Ps 6: 1,4; Ps 34: 1, 2; Ps 150: 3.
Sing met meelewing: Ps 34: 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Galasiërs 5:13-26.
Fokusverse: Galasiërs 5: 25.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 5, paragraaf 10(3).
TEMA: Die Here bewerk sekerheid van ons bewaring en volharding in ons deur ons in pas met die Heilige Gees te laat voortmarsjeer.
Sing: Ps 24: 2; Ps 24: 1, 3; Sb 18-2 [36]:1, 4, 5;
Sb 14-1 [73]:1, 3; Sb 15-1 [75]: 4.
Februarie
1ste
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Callie Coetzee
Woordbediening: Lukas 14.
Sing: Ps 103: 1, 2; Ps 65: 2, 3, 4; Ps 34: 4, 6;
Ps 146: 1, 8; Sb 18-3 [29]: 8, 9.
Sing met meelewing: Ps 20:1, 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Ps 73.
Fokusverse: Ps 71:1, 2, 16, 17; 23-24.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 5, paragraaf 11.
TEMA: Die sekerheid van bewaring en volharding word nie altyd
ervaar nie, en tog is die sekerheid altyd daar – God gee dit.
Sing: Ps 62:5; Ps 68:9; Ps 73:1, 2; Ps 73:10:11;
Sb 19-1 [47]:1 (na die Wegstuurseën).
8ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Ps 52. Fokusverse: Ps 52:10.
TEMA: Verbondskinders is olyfbome geplant in God se huis tot sy eer.
Sing: Ps 84:1, 2; Ps 118: 2, 10; Ps 1: 1, 2; Ps 127: 3, 4; Ps 128: 3, 4; Ps 144: 4, 5, 6.
Bede met meelewing: Ps 134:4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Tessalonisense 1.
Fokusverse: 1 Tessalonisense 1:2-5.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 5, paragraaf 12.
TEMA: Sekerheid van ons bewaring en volharding maak ons nie sorgeloos nie, maar is die wortel van ware Godvrug.
Sing: Ps 15: 1, 4; Ps 36: 2, 3; Sb 14-1 [73]:1, 3;
Ps 107: 1, 10, 21; Sb 20-2 [50]: 1, 2, 7.
15de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Johannes 7.
Fokusverse: Johannes 7:37-39.
TEMA: Kom na die Here Jesus, drink, word verkwik en gaan wees dan ‘n verkwikking!
Sing: Ps 84: 3, 4; Ps 114: 1, 4; Sb 8-1 [14]:1, 2;
Ps 42: 1, 2; Ps 134:4; Ps 105:2, 22; Ps 136: 1 & 2, 9
& 10, 11 & 12, 13 & 14, 18 & 19; Ps 107: 1, 17, 18.
Bede met meelewing: Ps 121:4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Lukas 22:14-38; 54-62; Johannes 21:1-19
Fokusverse: Johannes 21:15-19.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 5, paragraaf 13.
TEMA: God se uitverkore kinders ontvang die genade om na hulle val in sonde op te staan, en Hom met groter ywer en sorg te dien.
Sing: Ps 25: 1, 4; Ps 40: 2, 4; Ps 51: 6, 8; Ps 134: 4; Ps 80: 10 (melodie Ps 105 na die Wegstuurseën).
22ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ouderling Rynhardt Landman
Voorafsang: Psalm 147: 1, 3, 7. Woordbediening: 1 Petrus 1
Sing: Lofpsalm: Psalm 47: 1, 2; Skrifberyming 12-3: 1, 2; Psalm 119: 38, 39, 40; Psalm 89: 6; Psalm 126: 2, 3
Sing met meelewing: Psalm 128: 4
Aanddiens – Ouderling Rynhardt Landman
Voorafsang: Ps 47: 3, 4. Woordbediening: Ester 6
Sing: Psalm 149: 1, 2; Psalm 91: 1, 6, 8; Psalm 118: 7, 8; Skrifberyming 11-2: 1, 2, 4
Maart
1ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Deuteronomium 6.
Fokusvers: Deuteronomium 6: 4-8.
TEMA: Die HERE ons God eis ons vir Homself heeltemal op om Hom alleen met alles lief te hê.
Sing: Sb 2-2 [34]:1; Ps 149:1, 2; Sb 12-3 [72]:1, 2; Ps 79: 5, 6 (tweede melodie); Ps 105:5; Ps 81:1, 10, 11, 12.
Sing met meelewing: Sb 12-4 [81]: 1, 2, 3.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Handelinge 16:1-15.
Fokusvers: Handelinge 16:14,15.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 5, paragraaf 14.
TEMA: God se genadewerk in die lewe van sy uitverkore kinders is uit en deur die evangelie – maak erns daarmee!
Sing: Sb 11-1 [22]:1, 8, 9; Ps 33:1, 3, 5; Ps 119:39, 48; Ps 89:1, 6; Ps 33:11 (na die wegstuurseën).
8ste
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Callie Coetzee
Handelinge 5, 6, 7
Sing vooraf: Psalm 84: 1, 4
Sing tydens diens: Psalm 31: 1, 13; Skrifberyming 12-2;
Skrifberyming 11-3: 1, 6, 8; Psalm 16: 4, 5; Skrifberyming 10-2
Sing met meelewing: Psalm 134: 1, 2, 3.
Aanddiens – Teoglogiese Student Rynhardt Landman
Woordbediening: Matt 13. Sing: Vooraf: Ps 42: 3, 7
Sing tydens die diens: Psalm 149: 1, 2, 3; Psalm 9: 3, 4, 5;
Skrifberyming 18-5: 1, 2, 4; Skrifberyming 12-1
15de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Deuteronomium 8.
Fokusvers: Deuteronomium 8:10.
TEMA: Boustene van gebed: Danksegging.
Sing: Psalm 30: 3, 7; Psalm 147: 1, 3, 7; Skrifberyming 9-1 [26]:11;
Psalm 136: 1, 19; Psalm 50: 7, 11.
Sing met meelewing: Psalm 121:4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Lukas 10:1-24.
Fokusvers: Lukas10: 20b.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 5, paragraaf 15.
TEMA: Ons verkiesing en die belydenis van ons volharding is? skat van groot waarde waaroor ons baie bly moet wees.
Sing: Psalm 100: 2, 3; Psalm 100: 1, 4; Psalm 135: 2; Skrifberyming 18-7 [45]: 1, 3, 12; Skrifberyming 1-1 [24]: 1, 7 (na die wegstuurseën).
22ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Matteus 6:24-34; 7:7-12.
Fokusvers: Matteus 7:7-11
TEMA: Boustene van gebed, #3: Smeekbedes.
Sing: Psalm 28:1, 2 (eerste melodie van Psalm 45); Psalm 116: 1,
2, 3; Psalm 130: 1, 2 (2e beryming van JJ Kuhn; derde melodie);
Psalm 81:12; Psalm 18:1, 3 (tweede melodie).
Sing met meelewing: Psalm 128: 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Korintiërs 14.
Fokusverse: 1 Korintiërs 14:33, 40.
Kerkorde: Kerkorde, art. 1a
TEMA: DIe God van vrede wil dat alles in Christus se kerk volgens goeie orde moet wees.
Sing: Psalm 34:6; Psalm 48:1, 2, 3; Psalm 76:1 (melodie
Psalm 139); Psalm 72:2, 4;
Skrifberyming 10-2 (na die wegstuurseën).
29ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Jakobus 5.
Fokusvers: Jakobus 5:15.
Tema: Regverdige, bid gelowig vir jou naaste want God gee daardeur die werking van sy krag. (Boustene van gebed, #4: Voorbidding)
Sing: Psalm 108:1 (melodie Psalm 147); Psalm 122:1, 2; Psalm 19:7; Psalm 99:2, 4, 5.
Sing met meelewing: Psalm 134:4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Efesiërs 4.
Fokusverse: Efesiërs 4:10-13.
Kerkorde: Kerkorde, art. 1b
Tema: Die verheerlikte Christus gee gawes en dienste tot toerusting van die gemeente sodat daar goeie orde mag wees.
Sing: Psalm 132:5, 9 (tweede melodie); Psalm 68:8, 9; Psalm 89:6; Skrifberyming 15-1:1, 2, 3; Skrifberyming 15-1:4 (na die wegstuurseën).
April
3de
Goeie Vrydag erediens – Teoglogiese Student Rynhardt Landman
Voorsang: Skrifberyming 5-3 vers 1, 4 en 5.
Skriflesing: Pslam 16
Tema:Die Here se teenwoordigheid en sorg, bring ‘n belydenis van vertroue en sekerheid ,daarom kan ons oorvloedige vreugde beleef.
Sang: Psalm 33 vers 1, 2 en 6; Psalm 16 vers 1,2,4 en 5; Skrifberyming 12-2 vers 1, 2, 3 4 en 5; Skrifberyming 12-3
5de
Afkondigings
Oggenddiens – Teoglogiese Student Rynhardt Landman
Skriflesing: 1 Korintiërs 15:1-34
Fokusverse: 1 Korintiërs 15:17 (saam met HK Sondag 17)
Tema: Die drievoudige nut van Christus se opstanding.
Voorafsang: Psalm 23 vers 1, 2 en 3
Sang: Psalm 107-1 vers 1, 2 en 3; Skrifberyming 12-3 vers 1 en 2; Psalm 38 vers 1, 15, 16 en 17; Skrifberyming 9-2 vers 8 en 9; Skrifberyming 1-1 vers 6 en 7
Aanddiens – Teoglogiese Student Rynhardt Landman
Skriflesing: Spreuke 27:23-27
Fokusverse: Vers 23 en 27.
Tema: God se voorsienigheid bring mee dat ek as ’n gehoorsame rentmeester in wysheid kan werk en genoegsame uitkomste kan geniet
Voorafsang: Psalm 111 vers 1 en 4
Sang : Psalm 100 vers 1, 2 , 3 en 4; Psalm 92 vers 1, 2; Skrifberyming 15-1 vers 1 , 3 en 4; Psalm 90 vers 9
12de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: Psalm 32
Fokusverse: Psalm 32:3-5
Tema: Boustene van gebed, nr. 5, verootmoediging: Lê jou sonde oop en bloot voor die Here in gebed dat Hý dit kan bedek.
Voorafsang: Psalm 25 vers 1 en 3
Sang: Psalm 99 vers 1 en 5; Psalm 32 vers 2 en 3; Psalm 38 vers 1, 5, 15a en 17b; Psalm 32 vers 1 en 6; Psalm 28 vers 2 en 8
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: Kolossense 1:1–2:5
Fokusverse: Kolossense 1:24-25 (saam met Kerkorde Art. 2)
Tema: Christus gee diensknegte tot voordeel van sy kerk.
Voorafsang: Psalm 43 vers 2 en 3
Sang: Psalm 100 vers 1, 2, 3 en 4; Psalm 116 vers 9 en 10; Skrifberyming 15-2 vers 1; Skrifberyming 20-2 vers 1, 6 en 7
19de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Matteus 6: 5-13.
Fokusvers: Matteus 6:13b.
TEMA: Boustene van gebed, nr. 6 – verheerliking: God se eer is die doel van ons gebed, daarom kan Hy, wil Hy en sal Hy gee wat ons volgens sy wil vra.
Sing: Psalm 26: 1, 5 (2e melodie); 145: 1, 2, 4, 12; Psalm 79: 5, 6(2e
melodie) Psalm 89: 3, 5; Skrifberyming 10-2 [28b];
Skrifberyming 1-10: 1, 2, 3. Sing met meelewing: Psalm 20: 1, 2.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Romeine 1:1-17 & 10:1-15.
Fokusverse: Romeine 1:1; 10:14, 15
Kerkorde: Kerkorde, artikel 3.
TEMA: Christus roep sy diensknegte om hulle met sy volmag te stuur.
Sing:Skrifberyming 1-5 [85]:1, 2; Psalm 95:1, 4;
Skrifberyming 4-3 [66]:1, 3; Skrifberyming 11-1 [22]: 6, 7, 8, 9;
Psalm 121:2, 3 (na die wegstuurseën).
26ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Psalm 27. Fokusvers: Psalm 27:13.
TEMA: Gelowig geanker in die goedheid van die HERE kan ons die werklikheid hanteer.
Sing: Psalm 63: 2 (melodie Psalm 18); Psalm 33: 1, 3, 9; Psalm 86: 3, 8; Psalm 116: 1, 5, 6; Psalm 27: 6; Psalm 94: 9, 10.
Sing met meelewing: Psalm 74: 15, 16.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Handelinge 9:1-19; Galasiërs 1:11-17.
Fokusverse: Handelinge 1: 6; Galasiërs 1: 15-17; 2 Timoteus 2:1-2. Kerkorde: Kerkorde, art. 4.
TEMA: Hoe word iemand ‘n Woordbedienaar deur wie God tot sy gemeente spreek?
Sing: Psalm 8:1, 2, 3, 4; Psalm 19:1, 5; Psalm 33:5;
Skrifberyming 15-5 [41]: 4, 5, 6; Skrifberyming 17-1 [17]:1, 6.
Mei
3de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: Kolossense 3:1–4:1
Fokusverse: Kolossense 3:23-24
Tema: Werkersdag – werk van harte vir die Here!
Voorafsang: Psalm 62 vers 1 en 8
Sang: Psalm 108 vers 1; Skrifberyming 9-2 vers 4 en 7; Skrifberyming 14-1 vers 1 en 2; Psalm 90 vers 1 en 9; Psalm 128 vers 1, 2, 3 en 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: Handelinge 13:1-3; 18:1-17; 20:17-37.
Fokusverse: Handelinge 13:2; 18:9-11; 20:17-25 (saam met Kerkorde Art. 4b, 5)
Tema: Christus roep ordelik deur die gemeente sy Woordbedienaars waar Hy hulle wil gebruik.
Voorafsang: Psalm 84 vers 1, 3 en 4.
Sang: Psalm 9 vers 1, 8 en 10; Psalm 96 vers 2 en 5; Psalm 68 vers 12 en 13; Psalm 134 vers 1, 2 en 3.
10de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Romeine 12:1-21.
Fokusvers: Romeine 12:1-2, 21.
TEMA: God se barmhartigheid dring my om myself as offer in liefde te gee.
Sing: Psalm 122:1; Psalm 116:1, 7, 9, 10; Psalm 50:8, 9, 10
(tweede melodie); Psalm 50:7, 11 (tweede melodie);
Psalm 40:2, 3, 4; Skrifberyming 12-6 [90]:1, 2, 3, 4, 5
(melodie Psalm 100).
Sing met meelewing: Psalm 31:2, 12.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Korintiërs 2; Titus 1:5-16.
Fokusverse: 1 Korintiërs 2:17; Titus 1:9, vgl. Handelinge 20:28.
Kerkorde: Kerkorde, art. 6.
TEMA: Die Woordbedienaar dien in die kerk van Christus onder toesig van die ouderlinge en kan nie op ‘n ander manier of by ‘n ander instelling die Woord bedien nie.
Sing: Psalm 131:1, 2, 3 (eerste melodie Psalm 45); Psalm
75:1, 6; Psalm 119:35, 48; Psalm 98:1, 2; Psalm 31:4, 12 (na
die Wegstuurseën).
14de
Hemelvaartdiens – Ds. Rudolph van der Merwe
Skriflesing: Handelinge 1:1-14
Fokusvers: Handelinge 1:7
Tema: Opgeneem in ‘n wolk van heerlikheid.
Inleiding: ‘n Mens kan baie dinge doen en verstaan, maar wanneer ‘n gewone, in-sonde-gevalle mens met die skitterwit heerlikheid van God te doen kry, raak die mens stil in vrees en krimp ineen van kleinheid. God se heilige teenwoordigheid is te groot vir ‘n sterflike mens en Sy heerlikheid is te oorweldigend vir die menslike gemoed.
Sang: Psalm 68 vers 1, 2, 13 en 15; Psalm 69 vers 9 en 12
17de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: Hebreërs 9
Fokusverse: Hebreërs 9:11-14
Tema: Christus bring ’n ewige verlossing tot stand sodat ons die lewende God kan dien.
Voorafsang: Psalm 118 vers 12
Sang: Psalm 118 vers 1, 13 en 14; Skrifberyming 9-3 vers 1 en 2; Psalm 110-3 vers 1, 2 en 3; Skrifberyming 17-3 vers 1 en 2; Psalm 116 vers 1 tot 10 (aan tafels); Skrifberyming 5-3 vers 1 en 2; Psalm 134 vers 4
Aanddiens – Teoglogiese Student Rynhardt Landman
Skriflesing: Jakobus 2:14-26
Fokusverse: Vers 14 en 24
Tema: God red en verklaar ons regverdig deur ’n lewende geloof wat deur werke sigbaar word, leef jou geloof uit.
Voorafsang: Skrifberyming 11-3 vers 1, 5 en 10
Sang: Psalm 146 vers 1, 5, 7 en 8; Skrifberyming 14-1 vers 1 en 3; Skrifberyming 3-5 vers 1, 2 en 8; Psalm 112 vers 4, 5 en 9
24ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: Efesiërs 4:17–5:5
Fokusvers: Efesiërs 4:30
Tema: Jy is deur die Heilige Gees verseël met die oog op die dag van bevryding – moet Hom nie bedroef nie!
Voorafsang: Skrifberyming 8-2 vers 1, 2, 3 en 9
Sang: Psalm 104 vers 1, 2, 17 en 18; Skrifberyming 8-3 vers 1; Skrifberyming 8-1 vers 1 en 2; Skrifberyming 1-1 vers 1, 6 en 7; Psalm 145 vers 10 en 11
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: Titus 1
Fokusverse: Titus 1:5 en 13 (saam met Kerkorde Art. 7)
Tema: Ter wille van die gesondheid van sy kerk moet Woordbedienaars op ’n bepaalde plek gevestig wees.
Voorafsang: Psalm 147 vers 4
Sang: Psalm 147 vers 1 oarspronklik en 5; Psalm 87 vers 1, 2 en 5; Psalm 80 vers 1 oarspronklik en 2; Psalm 73 vers 11 en 12
31ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: Esra 7:1-10; 9:1–10:6
Fokusverse: Esra 9:5-6
Tema: “My God, ek is te skaam…!”
Voorafsang: Psalm 99 vers 2
Sang: Psalm 99 vers 1, 3 en 4; Psalm 86 vers 1 en 3; Psalm 130 vers 1 en 2; Psalm 40 vers 4 en 6; Psalm 20 vers 2 en 4
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: 1 Korintiërs 12:1-11
Fokusverse: 1 Korintiërs 12:11 (saam met Kerkorde Art. 8)
Tema: Omdat die Gees gawes uitdeel volgens sy wil, kan geroepenes wat nie studeer het nie, maar buitengewone gawes ontvang het, as Woordbedienaars toegelaat word.
Voorafsang: Psalm 89 vers 6
Sang: Psalm 148 vers 1 en 5; Skrifberyming 15-7 vers 4 en 5; Psalm 119 vers 51 en 52; Psalm 91 vers 5 en 8
Junie
7de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Samuel 24; Romeine 12:9-21.
Fokusvers: 1 Samuel 24:16; Romeine 12:21.
TEMA: Vertrou die onreg wat jy ly aan die HERE toe, Hy sal jou saak verdedig.
Sing: Psalm 26: 1, 2, 6; Psalm 147: 1, 2, 4; Psalm 119: 3, 5; Psalm 43:1, 2, 3; Psalm 37:1, 5; Psalm 98:1, 2, 4.
Sing met meelewing: Psalm 27: 4, 6.
Aanddiens – Teoglogiese Student Rynhardt Landman
Woordbediening: Miga 6:1-8. Fokusverse: Miga 6:5, 8.
TEMA: God bewys sy getrouheid deur sy regverdige dade,
reageer op dit met ‘n ware godsdiens soos Hy van ons eis.
Sing: Skrifberyming 2-2 [34]:1, 3; Psalm 145:1, 4, 10; Psalm 138:1, 3; Skrifberyming 8-1[14]:1, 2;
Skrifberyming 11-4 [55]:2, 3 (na die wegstuurseën).
14de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Samuel 24-25:1.
Fokusvers: 1 Samuel 25:1.
TEMA: By die einde van ? era sorg God wat lewe uit die dood bring, vir voortgang.
Sing: Skrifberyming 14-2 [74]:1; Skrifberyming 1-5 [85]:1, 2, 3; Psalm 126:1, 2; Psalm 33: 3, 5; Psalm 33:1, 2, 6.
Sing met meelewing: Psalm 134: 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Johannes 4.
Fokusverse: 1 Johannes 4:1 (vgl. Handelinge 17:11 & 1 Timoteus 3: 6; 5: 22). Kerkorde: Kerkorde, artikel 9.
TEMA: Die wag by die preekstoel waak teen indringers in die diens van die Woord.
Sing: Psalm 130:3, 4; Psalm 135:1, 2, 11; Skrifberyming 15-6
[42]: 3, 4; Psalm 119:7, 19, 38; Skrifberyming 19-3 [25]:1, 2, 3, 4.
21ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Samuel 25. Fokusvers: 1 Samuel 25: 29.
TEMA: Saamgebind in die bondeltjie van die lewendes by die HERE ons God.
Sing: Psalm 121: 1, 2, 3; Psalm 150: 1, 2, 3; Psalm 86: 3, 8; Psalm 31: 1, 3, 12; Psalm 31: 4, 5, 17.
Sing met meelewing: Psalm 121: 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 2 Korintiërs 8:16-24.
Fokusverse: 2 Korintiërs 8:16-24. Kerkorde: Kerkorde, artikel 10.
TEMA: Die beroep van ‘n Woordbedienaar van een gemeente na ‘n ander gemeente.
Sing: Psalm 85: 1, 4; Psalm 81: 1, 2, 12; Psalm 147: 6, 7; Skrifberyming 10-2: 1; Skrifberyming 4-1 [1]: 3, 5.
28ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Filippense 4.
Fokusvers: Filippense 4:4.
Tema: Wees bly in die Here – altyd!
Sing: Psalm 92:1, 5; Psalm 9:1, 10 ; Psalm 9:7 (na die geloofsbelydenis); Psalm 32:1, 6; Psalm 34:1, 6; Psalm 31:5; Psalm 63:3, 6
Sing met meelewing: Psalm 128:4
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Korintiërs 9.
Fokusverse: 1 Korintiërs 9:13, 14
Kerkorde: Kerkorde, art. 11.
Tema: Die versorging van die Woordbedienaar en weë om te volg wanneer die
verhorsing nie meer behoorlik kan wees nie
Sing: Skrifberyming 17-1 [17]:1, 6; Psalm 145:1, 9, 11, 12; Psalm 136:1, 19, 20; Psalm
23:1, 3 (tweede beryming van ds. Gerdener); Psalm 67:1, 3 (na die wegstuurseën; tweede melodie van Psalm 33).
Julie
5de
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Ben de Klerk
Skriflesing: Romeine 3:19-26
Voorafsang: Psalm 84 vers 1 en 2
Sang: Skrifberyming 1-2 vers 1, 2 en 3; Psalm 100 vers 2; Psalm 86 vers 3; Psalm 138 vers 1 en 4; Psalm 128 vers 4
Aanddiens – Prof. Ben de Klerk
Skriflesing: Handelinge 4:1-31
Voorafsang: Psalm 47 vers 1 en 4
Sang: Psalm 36 vers 2 en 3; Psalm 46 vers 1 en 3; Skrifberyming 5-4 vers 1, 2, 5 en 6; Psalm 18 vers 1
12de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Nic Laubscher
Skriflesing: 2 Kronieke 21
Voorafsang: Skrifberyming 15-1 vers 1 en 2
Sang: Psalm 150 vers 1 en 3; Psalm 86 vers 8; Psalm 33 vers 8 en 9; Psalm 119 vers 20, 33 en 63; Skrifberyming 15-1 vers 3 en 4
Aanddiens – Ds. Nic Laubscher
Skriflesing: Psalm 29; Romeine 8
Voorafsang: Psalm 19 vers 1
Sang: Psalm 99 vers 1, 2, 3 en 5; Psalm 33 vers 2 en 4; Psalm 89 vers 7 en 10; Psalm 128 vers 1
19de
Afkondigings
Oggenddiens – Teologiese student Rynhardt Landman
Woordbediening: Rom 12
Sing vooraf: Ps 69: 12, 13, 14
Sing: Ps 116: 1, 3, 5: Ps 16: 2, 3, 5; Ps 119: 26, 42; Sb 8-1: 1, 2
Sing met meelewing: Sb 14-1: 1, 2
Aanddiens – Teologiese student Rynhardt Landman
Woordbediening: Ps 1
Sing vooraf: Ps 25: 1, 4
Tydens die diens: Ps 100: 1, 2, 3, 4; Sb12-2: 1, 2, 4; Ps 1: 1, 2; Ps: 92: 4, 6
Wegstuurseën: Ps 84: 3, 6
26de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: Psalm 67
Fokusverse: Psalm 67:7-8
Tema: Seën ons, o God, sodat die nasies u sal eer.
Voorafsang: Psalm 65 vers 3 en 6
Sang: Psalm 104 vers 1, 2, 8, 9, 17, 18 en 20; Psalm 126 vers 1, 2 en 3; Psalm 147 vers 5, 6 en 7; Psalm 67 vers 1, 2 en 3; Psalm 107 vers 1, 10 en 18; Psalm 128 vers 4
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: Matteus 4:18-22; Markus 3:13-19; 1 Timoteus 4:10
Tema: Woordbedienaars is lewenslank geroep tot die diens van die Woord, maar… (saam met Kerkorde Art. 12)
Voorafsang: Psalm 43 vers 2, 3 en 4
Sang: Psalm 8 vers 1, 2, 3 en 4; Skrifberyming 15-2 vers 1 en 3; Skrifberyming 10-2; Skrifberyming 19-1 vers 1
Augustus
2de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: 1 Korintiërs 4
Fokusverse: 1 Korintiërs 4:1-2
Tema: Slawe van Christus is rentmeesters van die evangelie.
Voorafsang: Psalm 2 vers 6.
Sang: Psalm 145 vers 1, 2, 3, 4, 5 en 12; Skrifberyming 9-3 vers 1 en 2; Psalm 89 vers 3 en 6; Psalm 96 vers 1, 2 en 6; Psalm 134 vers 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: Numeri 8
Fokusverse: Numeri 8:24-25 (saam met Kerkorde Art. 13)
Tema: Emeritaat: wanneer diensknegte wat lewenslank aan die diens van die Woord verbind is, maar onbekwaam daartoe raak.
Voorafsang: Psalm 135 vers 1 en 2.
Sang: Psalm 149 vers 1 en 2; Skrifberyming 4-7 vers 1 en 2; Psalm 116 vers 1, 9 en 10; Psalm 134 vers 1, 2 en 3.
9de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: 2 Timoteus 3:10–4:8
Fokusvers: 2 Timoteus 3:2
Tema: Rentmeesters van die evangelie verkondig dit deur met geduld onderrig te gee in die verwagting op Christus se terugkoms.
Voorafsang: Psalm 97 vers 1 en 7.
Sang: Psalm 19 vers 1 en 4; Psalm 32 vers 1 en 5; Psalm 119 vers 39 en 40; Skrifberyming 15-1 vers 2; Psalm 34 vers 1, 2 en 6; Psalm 20 vers 1 en 2.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: 1 Konings 17 & 19 (grepe)
Fokusverse: 1 Konings 17:2-4; 1 Konings 19:3, 15 (saam met Kerkorde Art. 14)
Tema: Tydelike onderbreking van die lewenslange roeping om in diens van die Woord te staan.
Voorafsang: Psalm 91 vers 1, 7 en 8.
Sang: Psalm 93 vers 1, 2, 3 en 4; Skrifberyming 3-3 vers 1, 2 en 4; Skrifberyming 19-3 vers 1, 2, 3 en 4.
16de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: 2 Korintiërs 5:11-21
Fokusverse: 2 Korintiërs 5:14-15
Tema: Die liefde van Christus is die dryfveer agter die getroue arbeid van die rentmeesters van die evangelie.
Voorafsang: Psalm 22 vers 9
Sang: Psalm 68 vers 9, 13 en 15; Skrifberyming 11-1 vers 1, 2, 3, 4, 5 en 9; Psalm 134 vers 4; Skrifberyming 1-1 vers 3, 4 en 6; Psalm 30 vers 7.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: 2 Johannes
Fokusverse: 2 Johannes 1:10; Handelinge 20:28-31 (saam met Kerkorde Art. 15)
Tema: Die kerkraad moet waak oor die preekstoel, doopvont en nagmaalstafel.
Voorafsang: Psalm 94 vers 9, 10, 11 en 12.
Sang: Psalm 99 vers 1, 2 en 3; Skrifberyming 14-3 vers 1 en 3; Skrifberyming 15-7 vers 1, 4 en 5; Skrifberyming 20-2 vers 1, 5, 6 en 7.
23ste
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Francois Viljoen
Skriflesing: Sagaria 8:20-23; Handelinge 9:26-31; 1 Korintiërs 14:24-25
Fokusvers: Handelinge 9:31
Tema: Die Heilige Gees versterk ons en roep ons op tot vrede, opbou en groei.
Voorafsang: Psalm 147 vers 1 en 2
Sang: Psalm 9 vers 7; Skrifberyming 9-4 vers 1, 2, 5 en 6; Psalm 72 vers 6, 10 en 11; Psalm 128 vers 4
Aanddiens – Prof. Francois Viljoen
Skriflesing: Efesiërs 3:14-21
Tema: Gebed vir die kerk wat lei tot lofprysing aan die Koning van die kerk.
Voorafsang: Psalm 84 vers 1 en 2
Sang: Psalm 119 vers 7 en 39; Skrifberyming 1-1 vers 1 en 7
30ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: 1 Korintiërs 11:17-34
Fokusvers: 1 Korintiërs 11:26
Tema: Kom, Rentmeester, verkondig die dood van die Here totdat Hy kom!
Voorafsang: Psalm 48 vers 1, 4 en 5
Sang: Psalm 150 vers 1, 2 en 3; Psalm 79 vers 5 en 6; Psalm 23 vers 1, 2 en 3; Psalm 118 (aan tafels); Skrifberyming 12-2 vers 1, 2, 3, 4 en 5; Psalm 28 vers 6, 7 en 8
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: 2 Korintiërs 5:11–6:13
Fokusverse: 2 Korintiërs 6:1-2
Tema: Rentmeester, moet nie die genade van God tevergeefs ontvang nie.
Voorafsang: Skrifberyming 12-6 vers 1, 2, 3, 4 en 5
Sang: Psalm 92 vers 2, 6 en 7; Psalm 65 vers 7, 8 en 9; Skrifberyming 14-1 vers 1, 2 en 3; Skrifberyming 14-2 vers 1

