2 Maart
Oggend
Votum en Groetseën
. Lofpsalm: Psalm 34: 1, 2, 6
Geloofsbelydenis
Verootmoedigings- en Versoeningsdiens
Wet: Eksodus 20. Psalm119: 6, 11
Woorddiens
Gebed gerig op Woordbediening
Psalm 42:1
Skriflesing
: Deuteronomium 34: 1 – 12. Teks: Deuteronomium 34: 10
TEMA:
Jy is bekwaam – God ken jou persoonlik!
Antwoorddiens
Gebed. Liefdegawe as antwoord van dankbaarheid op die Woorddiens
Psalm 126: 1, 2. Wegstuurseën
Aand
Sang wat tot die erediens lei
: Psalm 104: 1, 19, 20 en 21
Ontmoetingsdiens
Votum en Groetseën
Lofpsalm: Psalm 145: 10, 11 en 12
Gebed
Woorddiens
Psalm 95: 1 en 4
Skriflesing: 1 Tessalonisense 4: 13 – 18
Teks: 1 Tessalonisense 4: 13 en 18
TEMA:
Alleen die volle kennis van God se Woord gee werklik troos.
Heidelbergse Kategismus Sondag 1
Antwoorddiens
Gebed
Liefdegawe as antwoord van dankbaarheid op die Woorddiens
Skrifberyming 22: 1, 2 en 11 (Tema 11-1). Wegstuurseën
Copyright 2016
Terms Of Use
Privacy Statement