EREDIENSTE - 27 Mei 2014
EREDIENSTE
Oggend Ds. Ronald Bain, aand Ds. Willem Vögel
OGGEND
Laai preek af
Skriflesing
: Psalm 111
Teks
: Psalm 111: 4, 5
Tema
: Die HERE wat aan sy verbond dink sorg dat ons Hom nie sal vergeet nie.
AAND
Laai preek af
Skriflesing
: Handelinge 1: 9 - 11, Lukas 24: 50 - 53
Teks
: Handelinge 1: 9
Tema
: Wat beteken Christus se hemelvaart vir jou?
Eredienste - 18 Mei 2014
EREDIENSTE
Oggend ds Peet Coetzee, aand prof Paul Krüger
OGGEND
Laai preek af
Skriflesing
: Galasiërs 5: 16-23.
Teks
: Galasiërs 5: 22 (a)
Tema
: As Profeet roep Christus ons om te wandel deur die Gees en die vrug van die Gees te dra, naamlik liefde, vreugde en vrede.
AAND
Laai preek af
Skriflesing
: Filippense 2: 27 – 2: 4; 2: 12 – 18 (
Fokus
: Fil 2: 15 – 16)
Tema
: Die Here maak ons ligdraers in 'n korrupte samelewing
Reaksies op 'n korrupte samelewing:
Vlug
Veg
Verlig (die “derde weg”)
Hoe om ligdraers te wees
Offervaardig
Onberispelik
Onafhanklik ...
Eredienste - 11 Mei 2014
EREDIENSTE
Albei dienste word gelei deur ds Peet Coetzee
OGGEND
Laai preek af
Skriflesing
: Romeine 3: 21 – 31 en Jakobus 2: 14 - 26
Teks:
Romeine 3: 28 en Jakobus 2: 24
TEMA: Christus red uit genade, maar my lewe moet getuig van geloofswerke uit dankbaarheid.
AAND
Laai preek af
Skriflesing: Galasiërs 5: 13 -26. Teks: Galasiërs 5: 25
TEMA: Ons lewe nie net deur die werk van die Heilige Gees nie, maar die Gees moet ook ons gedrag bepaal.
Copyright 2016
Terms Of Use
Privacy Statement