Eredienste - 29 Junie 2014
EREDIENSTE
Albei dienste word gelei deur Ds. Leo van Schaik
OGGEND
Laai preek af
Skriflesing: 1 Samual 8
Teks:1 Samual 8: 5
AAND
Laai preek af
Skriflesing: Jesaja 8: 23 - 9: 6
Eredienste - 22 Junie 2014
EREDIENSTE
Albei dienste word gelei deur ds Peet Coetzee
OGGEND
Laai preek af
Skriflesing: Galasiërs 5 : 13 tot 6: 10.
Teks: Galasiërs 6: 7 - 9
Tema: Die oes van die ewige lewe wag op elkeen wat op die akker van die Gees saai en nie op die akker van die sondige natuur nie.
AAND
Laai preek af
Skriflesing: Lukas 24: 13 – 35.
Teks: Lukas 24: 25 - 27
Tema: Die Heilige Evangelie leer ons dat Christus ware en regverdige mens, maar ook terselfdertyd ware God is – daarom is Hy die enigste Middelaar tussen God en mens.
Sondag 6 Heidelbergse Kategismus.
Eredienste - 15 Junie 2014
EREDIENSTE
Oggend: Prof Jorrie Jordaan, aand ds Leo van Schaik
OGGEND
Laai preek af
Lees: Spreuke 15:1-17 (1983-vert.)
Teks: Spreuke 15:16 en 17
AAND
Laai preek af
Skriflesing: 1 Samuel 3
Teksvers: 1 Samuel 3; HK Sondag 33
Eredienste - 8 Junie 2014
EREDIENSTE
Albei dienste word gelei deur ds Peet Coetzee
OGGEND
Laai preek af
Skriflesing: Romeine 13: 8 - 14 en Galasiërs 5: 19-23
Teks: Galasiërs 5: 22
TEMA: Die Heilige Gees salf ons as konings – wandel deur die Gees deur in getrouheid, nederigheid en selfbeheersing te regeer.
AAND
Laai preek af
Skriflesing: Johannes 16: 5 – 15. Teks: Johannes 16: 7
TEMA: Heilige Gees se werk as Gawe van die eindtyd teenoor die pentakostalisme. Sondag 20 - Heidelbergse Kategismus.
EREDIENSTE - 1 Junie 2014
EREDIENSTE
Albei dienste word gelei deur ds Peet Coetzee
OGGEND
Laai preek af
Skriflesing
: Kolosense 3: 1 - 17 Galasiërs 5: 19 - 23
Teks
: Galasiërs 5: 22
Tema
: Die Heilige Gees salf ons as priesters - dra die vrug van geduld, vriendelikheid en goedhartigheid.
AAND
Laai preek af
Teks
: Handelinge 1 : 9 - 11 en Openbaringe 14: 14
Heidelbergse Kategismus Sondag 18
Tema
: Christus se hemelvaart en werderkoms - Net vir die gelowige 'n troos.
Copyright 2016
Terms Of Use
Privacy Statement