Eredienste - 28 September 2014

EREDIENSTE Oggend ds Peet Coetzee, aand ds Willem Vogel

OGGEND

Laai preek af

Skriflesing: Jesaja 38.
Teks: Jesaja 38:5
TEMA: In ons grootste nood en beproewinge bly die uitkoms van die gelowige se gebed in die HERE se hande.


AAND

Laai preek af

Skriflesing: Genesis 22: 1-18; Johannes 1: 29-34
Teks: verse 7 en 29
TEMA: Moria en Golgota

Eredienste - 21 September 2014

EREDIENSTE Albei eredienste word gelei deur ds Peet Coetzee

OGGEND

Laai preek af

Skriflesing: Galasiërs 4 : 21 - 5 : 11
Teks: Galasiërs 5 : 1
TEMA: Die kerk is vrygemaak van die slawejuk van werklikheid - moenie weer terugval nie!.


AAND

Laai preek af

Skriflesing: Genesis 2 : 15 - 25 en 1 Kor 7 : 1 - 24
Teks: Genesis 2 : 8
TEMA: Beteken die feit dat die HERE vir die mens 'n helper gemaak het, dat alle mense in die huwelik moet tree? (Heidelbergse Kategismus Sondag 41)

Eredienste - 14 September 2014

EREDIENSTE Oggenddiens word gelei deur teologiese student Jaco Cronje en aandiens deur ds Peet Coetzee

OGGEND

Laai preek af

Skriflesing: 2 Tim 1: 3-14
Teks: 2 Tim 1: 8-10
TEMA: God kies, roep en rus ons toe om die Evangelie uit te dra; doen dit met vrymoedigheid.


AAND

Laai preek af

Skriflesing: Johannes 14: 1-17
Teks: Johannes 14: 16 en 17
TEMA: Die ryke troos van ons twee Troosters

Eredienste - 7 September 2014

OGGEND

Laai preek af



AAND

Laai preek af

Copyright 2016 Terms Of UsePrivacy Statement