Eredienste - 26 Oktober 2014
EREDIENSTE
Oggend en aand ds Leo van Schaik
OGGEND
Laai preek af
Skriflesing: Lukas 23
AAND
Gesamentlike Hervormingsdiens
Eredienste - 19 Oktober 2014
EREDIENSTE
Albei dienste word gelei deur ds Peet Coetzee
OGGEND
Laai preek af
Skriflesing: 2 Samuel 12: 1 – 25
Teks: 2 Samuel 12: 13,14, 24 en 25
TEMA: Jy is die man – Wie ek?
AAND
Laai preek af
Skriflesing: Johannes 20 : 19-30
Teks: Johannes 20: 28 en 29
TEMA: Vir God is niks onmoontlik nie – troos vir ons in hierdie lewe
Eredienste - 12 Oktober 2014
EREDIENSTE
Oggend ds Willem Vogel, aand ds Ronald Bain
OGGEND
Laai preek af
Skriflesing: 1 Konings 19:1 - 18
Teks: vers 10, 11, 14
TEMA: ALLEEN EN TOG NIE ALLEEN NIE. GOD IS ALTYD BY JOU.
Die Here wil verbygaan. Elia moet dit sien.
So wys Hy aan 'n moedelose Elia Sy liefde en sorg vir hom daar op die berg Horeb.
Die Here wys Sy almag.
Die Here wys Sy trou/getrouheid.
Die Here wys Sy genade.
Die Here se almag, Sy trou en Sy genade wys vooruit na die verlossingswerk van Jesus Christus, ter wille van ons, sondaarmense.
Die troos is dat 'n gelowige nooit alleen is nie, al is jy alleen. God se Gees is in jou. Christus het bange godverlatenheid gely, sodat ons nooit weer deur God verlaat sou word nie.
AAND
Laai preek af
Skriflesing: Hebreërs 11:1-6
Teks: Hebreërs 11:1; Sondag 7
TEMA: DEUR DIE WOORD EN DIE GEES WERK GOD DIE GELOOF IN ONS
Ons kan twee elemente in ons geloof onderskei – die inhoud en die sekerheid daarvan.
Heb 11:1 – geloof is die inhoud van ons hoop, 'n sekerheid van wat ons nie sien nie.
Die Christelike hoop is gegrond op dit wat ons glo – die Skrif.
Geloof omarm dus ook die eenheid van die Skrif. Ons bely: waardeur ek alles in die Bybel vir waar aanvaar!
Dit is 'n verstandelike aktiwiteit, maar dit is ook meer as dit nl. aanvaarding.
Geloof is egter nie net inhoud nie of vir waar aanvaar nie. Geloof is ook sekerheid.
Daarom kan ek vertrou dat God se beloftes ook vir my persoonlik waar is.
'n Ware geloof bely dus: nie net vir ander nie, maar ook vir my!
God se Gees gebruik die Woord om die geloofsinhoud en die geloofsekerheid by ons te vestig
Kennis en vertroue is soos asemhaal – die een kan nie sonder die ander!
'n Ware geloof bely dus: die Woord is waar en die heilsbeloftes daarin geld ook vir my.
Eredienste - 5 Oktober 2014
EREDIENSTE
[Predikant(e)]
OGGEND
Laai preek af
Skriflesing: [Skriflesing]
Teks: [Teks]
TEMA: [Tema]
AAND
Laai preek af
Skriflesing: [Skriflesing]
Teks: [Teks]
TEMA: [Tema]
Copyright 2016
Terms Of Use
Privacy Statement