Eredienste - 30 November 2014

EREDIENSTE Oggend ds Leo van Schaik, aand ds Peet Coetzee

OGGEND

Laai preek af

Skriflesing: Lukas 23


AAND

Laai preek af

Skriflesing: Lukas 1
Teks: Lukas 1 : 28 en 45 - 48
TEMA: God toon sy verlossing en genade deur Maria as begenadigde aan te sien uit wie Christus, ons enigste Verlosser, gebore is.

Eredienste - 23 November 2014

EREDIENSTE Oggend ds Willem Vogel, aand ds Ronald Bain

OGGEND

Laai preek af

Skriflesing: Lukas 22: 39 - 46
Teks: verse 43 en 44
TEMA: MAN VAN SMARTE...


AAND

Laai preek af

Skriflesing: Johannes 15:23-16:15
Teks: Johannes 15:26. Sondag 8
TEMA: DIE ONBEGRYPLIKHEID VAN GOD MAAK HOM NIE VREEMD VIR SY KINDERS NIE.
  • Die leer oor die Drie-eenheid gaan ons verstande te bowe.
  • Tog is die leer oor die Drie-eenheid nie onlogies nie.
  • Anders sou God vir ons vreemd en onkenbaar gewees het.
  • Die leer oor God se Drie-enigheid kom al van die Ou Testament af.
  • In ons teksgedeelte vind ons 'n duidelike openbaring hiervan.
  • Ons bely God is een in wese en drie in persoon.
  • Ons mag God se wese nie deel en sy persone nie vermeng nie.
  • Dit het gereeld in die kerkgeskiedenis gebeur dat mense dit doen!
  • Vandaar die gebruik van begrippe soos: wese, persone en Drie-eenheid.
  • Hierdie noodwoorde kan God nie omvat nie, maar beskerm ons teen dwaalleer.
  • Sodat ons God waarlik kan ken al is sy grootheid vir ons bo ons begrip!

Eredienste - 16 November 2014

EREDIENSTE Beide dienste word gelei deur ds Peet Cooetzee

OGGEND

Laai preek af

Skriflesing: Johannes 15: 1 - 9 en Jesaja 5: 1 – 10
Teks: Johannes 15: 1 en 2
TEMA: Die beeld van die wynstok – lote dui op die onmisbare lewensband tussen ons en Christus, asook op die eenheid van die gelowiges onder mekaar.


AAND

Laai preek af

Skriflesing: Openbaring 21 en 22
Teks: Openbaring 21 : 2 en 9 en Openbaring 22 : 17
TEMA: Christus is die Bruidegom en die kerk is die bruid – dit het groot implikasies vir my betrokkenheid in die plaaslike gemeente – onbetrokkenheid is ongehoorsaamheid.

Troosdiens - Prof Paul de Bruyn

TROOSDIENS - PROF PAUL DE BRUYN

Laai preek af


Eredienste - 9 November 2014

EREDIENSTE Oggend Prof Jorrie Jordaan, aand prof Paul Krüger

OGGEND

Laai preek af

Skriflesing: Efesiërs 1 (1983-vertaling)
Teks: Efesiërs 1: 4 - "So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees." / Lees ook Dordtse Leerreëls 1.7
TEMA:
  1. Voor die skepping het God die werk aan die gemeente reeds begin.
  2. God het ons in Christus uitverkies.
  3. Hy het ons uitverkies om soos uitverkorenes te leef.
  4. Hy het ons uitverkies om sy heerlikheid na vore te bring.


AAND

Laai preek af

Skriflesing: Efesiërs 4: 1 – 16
Teks: Efesiërs 4: 3
TEMA: Ons is een; laat ons groei in Eenheid
  • Nagmaal is gemeenskapsmaal                       
  • Ons is een in Christus
  • Hoe ons opgroei en saamgroei in ons Hoof

Eredienste - 2 November 2014

EREDIENSTE Albei dienste word gelei deur ds Peet Coetzee

OGGEND

Laai preek af

Skriflesing: Handelinge 1
Teks: Handelinge 1: 1, 2
TEMA: Die handelinge van Jesus Christus, Koning van sy kerk.


AAND

Laai preek af

Skriflesing: 1 Korintiërs 11: 17 – 34

Teks: 1 Kor. 11: 27 -29 / Sondag 30 H.K. en NGB artikel 35

TEMA: Nagmaal vereis diepe selfondersoek en volle oorgawe aan die offerande van Jesus Christus.
Copyright 2016 Terms Of UsePrivacy Statement