OGGEND
Laai preek af
Skriflesing: Daniël 5: 1 - 7 en Matteus 27: 45 - 53
Teks: verse 21b, 22, 23 en Matteus 27: 46, 50
TEMA: Gesterf om te red.
AAND
Skriflesing: Lukas 11: 5 - 13; Efesiërs 5: 18
Teks: Lukas 11: 13. Sondag 20
TEMA: Die Heilige Gees – ons Vader se beste gawe in Christus
Skriflesing: 2 Korintiërs 4 : 1 -15.
Teks: 2 Korintiërs. 4: 7
TEMA: Die Here het die heerlike skat van die evangelie aan sy kinders toevertou – wat 'n besondere genade en verantwoordelikheid!
Skriflesing: Johannes 18: 1 -11.
Teks: Johannes 18: 11
TEMA: Christus openbaar Hom as Koning deur die swaard af te wys en die beker te aanvaar.
Skriflesing: --
Teks: --
TEMA: --