OGGEND
Laai preek af
Skriflesing: Gen 41: 25 - 57 / Sondag 50 (Vierde bede)
Teks: Gen 41: 56 - 57
TEMA: Die almag en wysheid van God word geopenbaar in die voorsiening van ons daaglikse brood.
AAND
Skriflesing: Matt 6: 24 - 34
Teks: Matt 6: 24
TEMA: Ons hemelse Vader versorg ons, dien Hom
Skriflesing: Eksodus 3: 1-15, HK Sondag 47
Skriflesing: --
Teks: --
TEMA: --
Skriflesing: Rom 8: 12-17, HK Sondag 46
Teks: Rom 8: 15
Skriflesing: Handelinge 1: 13-14; Hand 6: 1-7; Hand 9: 10-12 en Hand 13:1-3
Teks: Handelinge 1: 14 en 9: 11
TEMA: Die noodsaaklike plek van gebed in die lewe van die gelowige en die kerk
Skriflesing: Hebreërs 11: 1 – 8
Teks: Hebreërs 11: 6
TEMA: 'n Gebed wat God behaag – wat hou dit in? Heidelbergse Kategismus Sondag 45 vraag 117