OGGEND
Laai preek af
Skriflesing: Hosea 14:1-10
Teks: verse 5, 6 en Matt. 6: 30
TEMA: God is vir ons soos die dou
AAND
Skriflesing: Eksodus 3: 1 - 15 en Johannes 10: 22-33
Teks: Eksodus 3: 14 en Johannes 10: 30
TEMA: Hoe vind ek 'n genadige God? (Maarten Luther se groot vraag)
Skriflesing: Kolossense 3 : 1-15 en Kol. 4: 2 – 6
Teks: Kolossense 4 : 2 - 4
TEMA: Gebed vloei voort uit die nuwe lewe wat die gelowige binnegegaan het sodat ons bekragtig sal word om die geheimenis (verborgenheid) van Christus te verkondig.
Skriflesing: Efesiërs 4: 25 - 5: 21
Teks: Efesiërs 5:18
TEMA: Die Heilige Gees lei ons tot 'n positiewe lewe, omdat ons deur Hom beheers word.
Skriflesing: Jakobus 2:14 - 26
Teks: Jakobus 2: 19. Sondag 7
TEMA: DIE WARE GELOWIGE BELY GOD EN DIEN HOM
Skriflesing: Matteus 6: 9 - 13 en Jakobus 1: 9 - 18
Teks: Matteus 6: 13 en Jakobus 1: 13-14
TEMA: Die HERE verlos ons van die Bose en lei ons deur beproewinge tot 'n lewe in ewigheid