OGGEND
Laai preek af
Skriflesing: --
Teks: --
TEMA: --
AAND
Skriflesing: 2 Kronieke 32
Teks: 2 Kronieke 32: 1, 7, 8, 22, 23
TEMA: By ons is meer as by hom.
Skriflesing: Filippense 1: 27 - 2: 11
Teks: Filippense 2: 1 - 4
TEMA: Ons diens aan mekaar bestaan in ons gemeenskap met Christus
Skriflesing: Eseg 9
Teks: Eseg 9: 4
TEMA: Christus kom tot oordeel en verlossing
Skriflesing: Psalm 16
Teks: Psalm 16: 2
TEMA: My enigste troos - ek behoort aan die Here
Skriflesing: Psalm 103
Teks: Psalm 103: 11 - 12
TEMA: Onbegryplik die oneindige liefde van die HERE vir sy kinders!
Skriflesing: Openbaring 21
TEMA: Die stralende bruid van Christus
Skriflesing: Psalm 56 en 57
Teks: Psalm 57: 8
TEMA: Die HERE skenk die mens nuwe krag en kalmte uit worsteling in die gebed
Skriflesing: Genesis 32: 1 – 32
Teks: Geneis 32: 27 en 28
TEMA: Om jou sonde te bely en te erken dat jy sondaar is voor God – juis dit vra die nagmaal as die formulier ons beveel om oor ons sondes na te dink.