Eredienste - 31 Januarie 2016

EREDIENSTE Oggend ds Willem Vogel, aand ds Ronald Bain

OGGEND

Luister  Laai preek af

Skriflesing: Johannes 4: 27 – 42

Teks: vers 34. HK Sondag 49

TEMA: God se wil is ons voedsel



AAND

Luister  Laai preek af

Skriflesing: Filippense 3:17 - 4: 9

Teks: Filippense 3: 20, 21, Sondag 22 vr. & antw. 57

TEMA: Liggame wat bestem is vir die ewigheid sê soveel oor die lewe in die verganklikheid

Eredienste - 24 Januarie 2016

EREDIENSTE Beide dienste word gelei deur ds Peet Coetzee

OGGEND

Luister  Laai preek af

Skriflesing: Handelinge 13

Teks: Handelinge 13: 9-12

TEMA: Die Here vergader, vermeerder en bewaar sy kerk, ondanks die aanslae van die Satan.



AAND

Luister  Laai preek af

Skriflesing: Romeine 8: 18 – 39

Teks: Romeine 8: 38 – 39

TEMA: Die sekerheid van die gelowige rus in die ewige verkiesing van God.

Eredienste - 17 Januarie 2016

EREDIENSTE Beide dienste word gelei deur ds Peet Coetzee

OGGEND

Luister  Laai preek af

Skriflesing: Josua 6: 10-26 en 1 Konings 16: 29-34

Teks: 1 Konigs 16: 34

TEMA: Vertrou op God se genade en nie op eie menslike bouwerk nie.



AAND

Luister  Laai preek af

Skriflesing: Markus 10: 32-45

Teks: Markus 10: 45

TEMA: Christus leer ons om te dien en sy lewe te gee vir baie, 'n opdrag om in die gesindheid te leef in die gemeenskap van die gelowiges.

Eredienste - 10 Januarie 2016

EREDIENSTE Oggenddiens --, aand --

OGGEND

Luister  Laai preek af

Skriflesing: --

Teks: --

TEMA: --



AAND

Luister  Laai preek af

Skriflesing: --

Teks: --

TEMA: --

Eredienste - 3 Januarie 2016

EREDIENSTE Oggenddiens --, aand --

OGGEND

Luister  Laai preek af

Skriflesing: --

Teks: --

TEMA: --



AAND

Luister  Laai preek af

Skriflesing: --

Teks: --

TEMA: --

Copyright 2016 Terms Of UsePrivacy Statement