OGGEND
Laai preek af
Skriflesing: 1 Samuel 26: 1 - 25
Teks: 1 Samuel 26: 19, 20
TEMA: Die kerk is die HERE se erfdeel
AAND
Skriflesing: Jesaja 40: 1 – 11
Teks: vers 9, 10
TEMA: Waar is God? By sy volk.
Waar is God as mense Hom nodig het? Waar is Hy in: nood, beproewings, hartseer bekommernis, oorloë, natuurrampe ens.? Die mens bly soek. Wat antwoord die Here? Die uitkoms is hier. Die goeie tyding is dat die swaarkry verby is. Mense is swak en nietig. Maar, God is hier. God is by sy volk. God is deur sy Gees in ons. Hy versorg ons soos 'n herder. Sy Seun is die Goeie Herder wat Sy lewe aflê vir Sy skape.
Skriflesing: Johannes 6 : 1 - 15 en 22 - 40
Teks: Johannes 6: 35
TEMA: Christus openbaar Hom as die Verbondsgod wanneer Hy verklaar dat Hy die brood van die lewe is
Skriflesing: Efesiërs 4: 17 - 24 (33/53)
Teks: Efesiërs 4: 22 - 24 (33/53)
TEMA:
Skriflesing: Johannes 19
Teks: Johannes 19: 19 en 20
TEMA: Opdrag van ons Koning – evangeliseer met die evangelie, deel die goeie boodskap!
Skriflesing: Johannes 6: 1 - 13; 47 - 59
Teks: Johannes 6: 55 / HK Sondag 29; vgl. Ook NGB Art 35
TEMA: Jesus verseker ons op sigbare manier dat sy liggaam en sy bloed ware voedsel en drank van die ewige lewe is
Skriflesing: Hebreërs 11: 1 – 40
Teks: Hebreërs 11: 13 - 16
TEMA: Hierdie wȇreld is ons woning nie, die gelowige is doelgerig op pad na die hemelse vaderland
Skriflesing: 1 Korintiërs 11: 17 - 34
Teks: 1 Korintiërs 11: 27 - 29
TEMA: Nagmaal vereis ware selfondersoek en volle oorgawe aan die offer van Jesus Christus