Eredienste - 29 Mei 2016
OGGEND
Laai preek af
AAND
Laai preek af
Eredienste - 22 Mei 2016
Oggend ds Peet Coetzee, aand prof Callie Coetzee
OGGEND
Laai preek af
Sang wat tot die erediens lei: Psalm 144: 1 en 2
Ontmoetingsdiens
Votum en Groetseën
Lofpsalm: Psalm 146: 1, 2 en 3
Geloofsbelydenis
Verootmoedigings- enVersoeningsdiens
Wet: Eksodus 20
Psalm 119: 3 en 4
Woorddiens
Gebedgerig op Woordbediening
Skriflesing: Psalm 119: 97-106
Teks: Psalm 119: 105
TEMA: Die Woord wat vleesgeword het, is die Lamp/Lig wat ons die Wegwys
.
Antwoorddiens
Gebed
Liefdegawe as antwoord van dankbaarheid op die Woorddiens
Psalm 119: 39 en 59
Wegstuurseën
AAND
Laai preek af
Skriflesing: Efesiëers 6
Sing: Psalm 147: 1, 2, 7; Skrifberyming 20: 5, 6 en 7 (Tema 9 - 6);
Psalm 74: 15 en 16
Eredienste - 15 Mei 2016
Oggend ds Peet Coetzee, aand prof Jorrie Jordaan
OGGEND
Laai preek af
Sang wat tot die erediens lei: Skrifberyming 5: 1 en 2 (Tema 4-8)
Ontmoetingsdiens Votum en Groetseën
Lofpsalm: Psalm 81: 1 en 3
Geloofsbelydenis
Verootmoedigings- en Versoeningsdiens
Wet: Eksodus 20. Psalm 40: 4
Woorddiens
Gebed gerig op Woordbediening
Skriflesing: Esegiël 36 : 24 – 38 en Joël 2: 28-32
Teks: Esegiël 36 : 26-27 en Joël 2: 28-29
TEMA: Die Heilige Gees as gawe vir die kerk van die Ou en Nuwe Verbond (Testament).
Psalm 23: 3
Nagmaal - Psalm 116
Antwoorddiens
Gebed
Liefdegawe as antwoord van dankbaarheid op die Woorddiens
Psalm 115: 1 en 8. Wegstuurseën
AAND
Laai preek af
Geleentheid: Nabetragting
Lees: Openbaring 1: 1 - 20
Fokusverse: Openbaring 1:4-6
Johannes aan die sewe gemeentes van Asië:
Genade vir julle en vrede van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste wat voor sy troon is, en van Jesus Christus die getroue getuie, die eersgeborene uit die dode en die Owerste oor die konings van die aarde! Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed, en ons gemaak het konings en priesters vir sy God en Vader, aan Hom die heerlikheid en die krag tot in ewigheid.
Lofpsalm: Psalm 138:1, 2
Na die gebed: Psalm 103:1, 2
Slotsang: Skrifberyming 25:1 - 4
HOOFGEDAGTE: God stuur sy kerk die eeue in deur sy weldade van genade en vrede aan hulle toe te sê.
Hoofpunte:
Die bron van die weldade genade en vrede
Die grond van die weldade van genade en vrede
Die inhoud van die weldade van genade en vrede
Eredienste - 8 Mei 2016
OGGEND
Laai preek af
AAND
Laai preek af
Eredienste - 1 Mei 2016
Oggend ds Peet Coetzee, aand prof Jorrie Jordaan
OGGEND
Laai preek af
AAND
Laai preek af
Copyright 2016
Terms Of Use
Privacy Statement