Eredienste - 24 April 2016

OGGEND

Luister  Laai preek af



AAND

Luister  Laai preek af


Eredienste - 17 April 2016

Albei dienste word gelei deur ds Peet Coetzee

OGGEND

Luister  Laai preek af

Sang wat tot erediens lei: Skrifberyming 44: 1 en 5 (Tema 15-8) 
Ontmoetingsdiens Votum  en Groetseën. Lofpsalm:  Psalm 147: 1 en 2
Geloofsbelydenis
Verootmoedigings- en Versoeningsdiens
Wet. Psalm 119: 3 en 4
Woorddiens 
Gebed 
Skriflesing:  Genesis 17 : 1 - 14 en Kolossense 2 : 11 - 17
Teks: Genesis 17: 10 en 11 en Kolossense 2:11
TEMA: Die verbondstekens, besnydenis en doop, wys op die HERE se ondeurgrondelike liefde vir ons in Jesus Christus.
Antwoorddiens
Gebed
Doop. Psalm 105: 5
Liefdegawe as antwoord van dankbaarheid op die Woorddiens. Psalm 103 : 9 en 11
Wegstuurseën


AAND

Luister  Laai preek af

Sang wat tot die erediens lei: Psalm 135: 1, 2 en 3
Ontmoetingsdiens: Votum en Groetseën 
Lofpsalm: Psalm 66: 1 en 2
Woorddiens
Gebed.  Psalm 135: 9 en 10
Skriflesing: Eksodus 32: 1 - 8 en Kolossense 1:15-20
Teks: Eksodus 32: 4,5 en 8 en Kolossense 1:15
TEMA: Dien jy 'n beeld van God of dien jy God?
Heidelbergse Kategismus Sondag 35
Antwoorddiens
Gebed. Liefdegawe as antwoord van dankbaarheid op die Woorddiens
Psalm 97: 4 en 6. Wegstuurseën


Eredienste - 10 April 2016

Oggend ds Ronald Bain, aand prof CAllie Coetzee

OGGEND

Luister  Laai preek af

Teks: Hebreërs 4:14 - 16; 10:19 - 39.
Teksverse: Hebreërs 4:14 - 16
TEMA:  Ons kan met vrymoedigheid voor God se troon kom
  • Die gemeente aan wie die Hebreërbrief geskryf is het erge geloofsverval beleef.
  • Trouens, hulle het begin twyfel aan die werk van Christus.
  • Daarom het die gemeente nie meer vrymoedigheid voor God gehad nie. 
  • Dit het op sy beurt die geloofsverval versnel.
  • Die gemeente moes weer onthou wat dit beteken dat Christus, die Hoëpriester, vir hulle vrymoedigheid voor God bewerk het. 
  • Hierdie vrymoedigheid is baie meer as 'n gevoel – dis 'n heilsfeit! Dit is iets wat die kerk ontvang het.
  • Hierin lê die kern van ons heiligmaking – dat ons vrymoedigheid het.
  • Die kerk se wapen teen geloofsverval is die troos van ons vrymoedigheid.
  • Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van genade gaan. 
SING: 
Psalm 92:1, 2, 6, 7; 
Psalm 86: 2, 3; 
Psalm 65: 3, 4; 
Psalm 31:1 – 4


AAND

Luister  Laai preek af

Skriflesing: Hebreërs. 6

SING:  Psalm 93:1-4; Psalm 32: 3, 4; Skrifberyming 59 (10-2)

Eredienste - 3 April 2016

OGGEND

Luister  Laai preek af - Nie beskikbaar



AAND

Luister  Laai preek af

Copyright 2016 Terms Of UsePrivacy Statement