Preke
2025
Januarie
5de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Numeri 1 (Afr’20)
Fokusverse: Numeri 1:1
Tema: Die regte voorbereiding is nodig wanneer die onbekende binnegegaan word: luister na die HERE.
Sing: Ps 84: 1, 2, 6; Ps 99: 4, 5; Ps 105: 6, 7, 8; Ps 136: 1, 2, 14, 20.
Sing met meelewing: Ps 134: 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Efesiërs 1 (Afr’20)
Fokusverse: Efesiërs 1: 9
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 1, paragraaf 14.
Tema: God se heilgeheim word alleen geken deur die verkondiging daarvan – tot eer van God en tot troos van die kerk.
Sing: Sb 11-1 [22]: 1, 9 10, 11; Ps 115: 1, 9; Ps 119:19; Sb 1-1 [24]: 1, 4, 5; Ps 4: 4
12de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: 1 Samuel 19 (AFR’20)
Fokusverse: 1 Samuel 19: 23-24.
Tema: God red deur sy mag – dit is ’n troos, maar ook ’n waarskuwing om jou nie daarteen te verset nie.
Sing: SB 20-1 [49]: 1, 2, 6; Ps 19: 1, 2; Ps 19: 6, 7; Ps 61: 1, 3, 5, 6;
Bede met meelewing: Ps 27: 4, 6.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Skriflesing: Romeine 9.
Fokusverse: Romeine 9: 22-23.
Belydenis: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 1, paragraaf 15.
Tema: Die eer van God word beklemtoon wanneer dit verkondig word dat sommige in die uitverkiesing verbygegaan is.
Sing: Sb 2-2 [34]: 1, 3; Ps 103: 7, 8, 9; Ps 103: 10, 11; Ps 134: 1, 2, 3.
19de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Ps 20 (AFR’20). Fokusverse: Ps 20: 6
TEMA: Ons en ons kinders moet met vreugde die vaandel van verlossing hóóg hou tot eer van God.
Sing: Ps 108:1; Ps 68:1, 2, 5; Ps 74:1, 2, 3, 15; Ps
78:3, 4; Ps 20:1, 2, 4, 5; Ps 60:2, 3, 4 (melodie Ps 18).
Sing met meelewing: Ps 121:4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Jesaja 42:1-8 (AFR’20).
Fokusverse: Jesaja 42:3.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 1, paragraaf 16.
TEMA: Uitverkorene, moet nie wanhoop in jou swakheid en gebreke nie; hoop op die geregtigheid van God.
Sing: Psam 90: 1, 2; Ps 147: 1, 2, 4; Ps 102: 1, 5; Ps 84: 3, 4; Sb 10-2: 1.
26ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Genesis 4:1-16; Romeine 12:1-21.
Fokusverse: Genesis 4: 6, 7.
TEMA: In ons bedruktheid oorwin ons deur God se ontferming die kwaad met die goeie.
Sing: Ps 25:1, 8; Ps 40:1, 2; Ps 32:2, 3, 4; Ps 42:6, 7; Ps 30:3, 8.
Sing met meelewing: Ps 128: 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Korintiërs 7.
Fokusverse: 1 Korintiërs 7:14 (vgl. Genesis 17:7; Handelinge 2:39).
Belydenis: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 1, paragraaf 17.
TEMA: Die vreugdesang van verbondsouers by die graf van ’n jong verbondskindjie.
Sing: Ps 105:2, 3; Ps 81:1, 2, 12; Sb 11-1 [22]: 9, 10, 11; Ps 105:1, 5; Sb 10-2:1 (na die wegstuurseën).
Februarie
2de
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Callie Coetzee
Woordbediening: Levitikus 26
Vooraf sang: Ps 146: 8
Sang tydens erediens: Ps 89: 1, 2; Ps 25: 3, 7; Ps 74: 15, 16;
Ps 103:6, 9; Sang met meelewing: Ps 121: 3, 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Matteus 20:1-6.
Fokusverse: Matteus 20:13, 15.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 1, paragraaf 18.
TEMA: God se regverdigheid, vrymag en goedheid dring ons tot gelowige oorgawe en lofprysing; nie tot sugte en twis nie.
Sing: Sb 2-5: 1, 2, 3 (35); Ps 33: 1, 3, 9, 11;
Ps 50: 1, 2, 3, 11; Ps 115: 1, 2, 6; Ps 131: 1, 2, 3.
9de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Hebreërs 12.
Fokusverse: Hebreërs 12:7-8; vgl. HK Sondag 31.
TEMA: Die liefdestug van ons hemelse Vader bring vrede.
Sing: Ps 2:4, 5 (tweede melodie); Ps 66:1, 4, 6; Ps 141:4, 5, 9; Ps 94:6, 7 (melodie Ps 105); Ps 118: 8, 9.
Sing met meelewing: Ps 125:1, 3, 7.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Eksodus 34. Fokusverse: Eksodus 34:6-7.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 2, paragraaf 1 (vgl. HK Sondag 4).
TEMA: Die barmhartige God eis in sy regverdigheid dat sondes tydelik en ewig na siel en liggaam gestraf word.
Sing: Ps 50:1, 2, 3 (tweede melodie); Ps 98:1, 2, 4;
Ps 51:2, 3, 5; Ps 112:4 (eerste melodie van Sb 4-8);
Sb 19-3:1, 2, 3, 4 (25) (melodie Ps 134; na die wegstuurseën).
16de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Johannes 6:22-40.
Fokusverse: Johannes 6:35
TEMA: Jesus is die Brood van die Lewe – kom na Hom toe en vind versadiging.
Sing: Ps 23:1, 3; Ps 107:1, 2, 4; Ps 37:10, 11, 15, 16; Sb 10-2; Sb 17-3: 1, 2; Sb 11-3: 4 (16); Ps 116:1, 4; 2, 3; 5, 6; 7, 8; 9, 10; Ps 145:1, 9, 12.
Sing met meelewing: Ps 134:4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 2 Korintiërs 5.
Fokusvers: 2 Korintiërs 5: 21.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 2, paragraaf 2 (vgl. VD 1, 2, 3, 4).
TEMA: God gee Christus as ons Borg en Middelaar.
Sing: Ps 25:1, 3, 5; Sb 1-1:1, 3 (24); Ps 130:1, 2, 4
Sb 12-5:1; Ps 75:4, 7 (na die wegstuurseën).
23ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Samuel 20.
Fokusverse: 1 Samuel 20:14, 15.
TEMA: Plaas jou toekoms in die hande van die Gesalfde van die HERE.
Sing: Ps 138: 1, 4; Ps 146: 1, 2, 3; Sb 9-1:1(26);
Sb 9-1: 11(26); Ps 63: 3, 4; Ps 31: 1, 4, 12, 17.
Sing met meelewing: Ps 31: 15, 19.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Johannes 1:1-2:2.
Fokusverse: 1 Johannes 2:2.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 2, paragraaf 3.
TEMA: Verbly u in die enigste, volmaakte en genoegsame offer van die Seun van God!
Sing: Sb 5-5: 1, 2(88); Ps 65: 1, 2; Sb 5-2: 8, 9 (7); Sb 5-3: 1, 2 (8);
Ps 61:1, 2, 3.
Maart
2de
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Callie Coetzee
Vooraf sang: Ps, 92: 1.
Skriflesing: Esegiël 47
Sang tydens die diens: Ps 146: 1, 8; Ps 25: 2; Ps 48: 1, 5; Sb 45: 1, 2, 3, 5 (18/7)
Sang met meelewing: Ps 138: 4
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Matteus 1.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 2, paragraaf 4.
TEMA: Die wonder agter die oneindige krag en waarde van die offer van Christus.
Sing: Ps 97:1, 7; Ps 149:1, 2; Sb 4-8: 1, 2 (5); Sb 3-2: 1, 2, 5, 6 (63) (melodie Sb 3-5/Gesang 34); Ps 91: 1, 8.
9de
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Albert Coetzee
Voorafsang: Ps 93: 1 – 4.
Skriflesing: Deuteronomium 10: 12-22.
Sang tydens die diens: Ps 66: 1, 6, 7; Sb 9-3: 1, 2; Sb 10-1: 1 – 4; Sb 12-3: 1, 2.
Aanddiens – Prof. Francois Muller
Seënbede met meelewing: Ps 128: 4.
AAND: Woordbediening: Genesis 18: 1-5 & 16–33.
Fokusverse: Genenesis 18: 32b. Sing vooraf: Ps 93: 1.
Sang tydens diens: Ps 18: 1, 12, 18; Ps 9: 1, 3, 7, 10, 12; Ps 32: 1, 3, 6; Ps 73: 11.
16de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Jakobus 1:2-4.
Fokusverse: Jakobus 1:2-4.
TEMA: Ons ag beproewing as groot vreugde wanneer ons weet watter voordele dit inhou.
Sing: Ps 108:1; Ps 34:1, 2; Ps 34:4;
Ps 126:1, 2; Ps 119:23, 25; Ps 30:3, 4, 8.
Sing met meelewing: Ps 30:7.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Handelinge 16:6 – 10; 16 – 33.
Fokusverse: Handelinge 16:31.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 2, paragraaf 5.
TEMA: Die troosryke belofte van die evangelie en die eis tot geloof en bekering moet verkondig word.
Sing: Sb 17-2:1, 2, 3, 4;
Ps 96:1, 2, 6; Ps 119:12, 26; Ps 67:1, 2; Sb 20-2: 1, 2, 3, 7(50).
23ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Jakobus 1:1-18
Fokusverse: Jakobus 1:5-8.
TEMA: Gebed om wysheid in beproewing.
Sing: Sb 20-1:1, 5, 6 (49) (melodie Ps 134);
Sb 12-2: 1, 2, 3, 4(27) (sonder begeleiding), 5;
Ps 119: 11, 38 (tweede melodie); Ps 27:4, 6; Ps 134: 4; Ps 90: 3, 7, 9.
Sing met meelewing: Ps 20: 2 (melodie Sb 18-6).
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Matteus 22:1-14.
Fokusverse: Matteus 22:3b (“… maar hulle wou nie kom nie.”)
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 2, paragraaf 6.
TEMA: In ongeloof deur hulle eie skuld gaan baie wat die belofte van die evanglie hoor, verlore.
Sing: Psalm 122:1; Psalm 45:1, 9, 16 (tweede melodie);
Skrifberyming 15-7: 4, 5(43); Skrifberyming 18-3:1, 8, 9 (eerste
melodie Psalm 149); Psalm 23:1, 2, 3 (na die wegstuurseën).
30ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Markus 11:1-25.
Fokusverse: Markus 11:12-14; 20-24.
Tema: Op pad na Golgota (Maandag voor kruisiging): vervloeking van die vyeboom.
(By ’n vorige geleentheid rondom die viering van Paasfees het ons gefokus op wat die Sondag voor Christus se kruisiging plaasgevind het. Vanjaar val die fokus op dit wat die Maandag voor die kruisiging plaasgevind het).
Sing: Skrifberyming 14-2; Psalm 65:1, 6, 8; Psalm 65:2; Psalm 50:1, 2, 6, 7 (tweede melodie); Psalm 50:11 (tweede melodie).
Sing met meelewing: Psalm 20:4 (melodie Skrifberyming 18-6).
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Efesiërs 2:1-10.
Fokusverse: Efesiërs 2:8-9.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 2, paragraaf 7.
Tema: “Genade, alles genade” (Totius).
Sing: Ps 33:11; Ps 111:1, 2; Ps 84:6; Ps 116:1, 5, 7; Ps 9:9, 10 (na die wegstuurseën).
April
6de
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Callie Coetzee
Vooraf sang: Ps 48:1, 2.
Skriflesing: Daniël 2:17 – 47
Sang tydens die diens: Ps 118: 7, 8, 11; Ps 74:15, 16;
Sb 39: 1, 4 (15/3); Ps 93:1 tot 4.
Sing met meelewing: Ps 146: 5, 6
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Johannes 10.
Fokusverse: Johannes 10: 11, 27 – 29.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 2 paragraaf 8; VD 2:1, 2, 6.
TEMA: Die Goeie Herder verwerf die lewe vir sy skape en pas dit toe in die lewe van sy skape.
Sing: Ps 23:1; Ps 95:1, 4; Sb 16-1: 4, 5, 6, 7(15); Sb 11-1: 1, 2, 11(22);
Ps 134: 1, 2, 3 (na die wegstuurseën).
13de
Afkondigings
Oggenddiens – Teologiese Student Naldo Kent
Woordbediening: Nehemia 1 (AFR’83).Fokusverse: Nehemia 1:5, 6.
TEMA: God handhaaf die verbond teenoor die wat Hom lief het, ons kan daarom bid dat sy Koninkryk sal kom, dat Hy ons dienswerk sal seën en dat Hy ons Sondes sal vergewe.
Sing: Psalm 118:1, 2; Psalm 66:1, 2; Psalm 19:1, 4, 6; Psalm 38:1,
2, 3; Psalm 17:1, 3, 7. Sing met meelewing: Psalm 20:4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Openbaring 7; 14:1-5.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 2, paragraaf 9.
TEMA: Die Here sorg, in die vervulling van sy raad, dat al sy heiliges op die laaste dag rondom sy troon sal vergader.
Sing: Psalm 125:1, 2, 3; Psalm 33:2, 6; Skrifberyming 18-2:1, 2, 3;
Skrifberyming 18-1:1, 4, 5, 6; Skrifberyming 20-2:1, 4, 7 (50)
(melodie Psalm 134; ná wegstuurseën).
18de
Goeie Vrydag erediens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Johannes 19:17-27.
Fokusvers: Johannes 19:26-27 (derde kruiswoord).
Tema: Ons Verlosser bind ons deur sy versoeningswerk aan mekaar.
Sing: Psalm 68:3, 8; Psalm 146:1, 2, 3, 7; Skrifberyming 5-3 [6]:3; Skrifberyming 10-2:1.
20ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Sagaria 13:7-14:21.
Fokusverse: Sagaria 14:7b.
Tema: Die opstanding van Christus is die waarborg: “Teen die aand sál dit lig word.”
Sing: Ps 16:3, 4, 5; Sb 5-3 [8]:1, 2, 5; Sb 5-4 [10]:1 & 2 (gemeente), 3 (susters), 4 (broers), 5 & 6 (gemeente); Sb 18-8 [30]:1, 4, 6; Sb 18-7 [45]:1, 3, 8, 9.).
Sing met meelewing: Ps 112:1, 2, 4 (melodie Sb 4-8).
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Romeine 18:20-21.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3&4, paragraaf 1.
Tema: Die goedgeskape mens se diepe val tot in die dieptes van die dood.
Sing: Ps 104:1, 2, 20, 21; Ps 136:2, 4, 5. Ps 136:6, 7, 8; Ps 8: 3, 4, 5, 7; Ps 148:1, 4; Ps 115:7, 8 (na die wegstuurseën).
27ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Nick Laubscher
Woordbediening: Kolossense 2: 4-23.
Fokusverse: Kolossense 3: 1-4.
Sing: vooraf: Sb 15-7: 4, 6.
Sing tydens die diens: Ps 145: 1, 3, 12; Ps 25: 3; Ps 68: 9; Sb 1-1: 1, 7.
Sing met meelewing: Ps 128: 4.
Aanddiens – Ds. Nick Laubscher
Woordbediening: Johannes 20: 19-31.
Fokusverse: Johannes 20: 24-28.
Sing vooraf: Sb 5-4: 1, 2, 6.
Sing tydens die diens: Ps 138: 1, 3; Ps 18: 14; Ps 103: 6, 9, 11.
Mei
4de
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Callie Coetzee
Woordbediening: Handelinge 17.
Sing: Ps 147:1, 2; Ps 145:1, 2, 3; Sb 12-2:1, 2,
3, 4, 5; Ps 38:1, 8; Ps 103:10, 11; Ps 81:1, 3.
Sing met meelewing: Ps 134:4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Ps 51, Romeine 5:12-21.
Fokusverse: Ps 51:7
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3&4, paragraaf 2.
Tema: Die erfporsie van die gevalle mens.
Sing: Ps 26:1, 5 (tweede melodie); Ps 117:1; Ps 51:3; Ps 106:1, 3, 19; Ps 106:20 (na die wegstuurseën).
11de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Johannes 20:19-31.
Fokusverse: Johannes 20:19-21.
Sing: Ps 84:1, 6; Ps 149:1, 2; Ps 130: 2, 4; Ps 16:3, 5; Ps 72:2, 11.
Sing met meelewing: Ps 20:1, 2.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Efesiërs 2:1-10.
Fokusverse: Efesiërs 2:1-3.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3 & 4, paragraaf 3.
Sing: Ps 43: 3, 4; Ps 33: 1, 5; Sb 15 – 6: 1, 2 (42); Sb 1 – 1: 1, 2 (24); Ps 4: 4.
18de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Johannes 6:47-71. Fokusverse: Johannes 6: 68 – 69.
TEMA: Kom na Christus – Hy het die woorde van die ewige lewe.
Sing: Ps 122: 1, 2; Ps 118: 1, 12; Sb 9-3: 1, 2 (70);
Ps 23: 3; Ps 116: 1 & 4, 2 & 3, 5 & 6, 7 & 8, 9 & 10;
Ps 103:1, 2, 3.
Sing met meelewing: Ps 115: 7, 8.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Genesis 4, 6:1-8.
Belydenis: Dordtse Leerreël, Hoofstuk 3 & 4, artikel 4.
Sing: Ps 4:2, 3 (tweede melodie); Ps 104: 1, 2, 19, 20;
Ps 119:26; Ps 89:1, 6;
Sb 19-3:1, 2, 3, 4 (25).
25ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Samuel 1:21.
Fokusverse: 1 Samuel 21:4.
TEMA: In die noutes van die lewe vertrou ons op God en nie op eie insig en vermoë nie.
Sing: Ps 34: 4, 6; Ps 34: 1, 2; Ps 119: 59, 60; Ps 31: 6, 7; Ps 138: 1, 4.
Sing met meelewing: Ps 128: 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Galasiërs 3:1-15.
Fokusvers: Galasiërs 3:10.
TEMA: Die Wet is kragteloos en kan geen verlossing bring nie.
Belydenis: Dordtse Leerreël, Hoofstuk 3&4, artikel 5.
Sing: Ps 8: 3, 4, 5, 7; Ps 19: 1, 2, 4; Ps 119: 6, 7; Sb 9-1: 11 (26)
Sb 14-1: 1, 2, 3 (73).
29ste
Hemelvaartsdiens – Prof. Albert Coetsee
Skriflesing: Hebreërs 6:13-20
Fokus: Hebreërs 6:18
Tema: God se beloftes is waar en seker!
Sb 11:1,3,5 (nuwe Sb 6-1) (Voorsang); Ps 146-1:1,3,4,8 (Lofsang)
Sb 28b (nuwe Sb 10-2) (voor Skriflesing)
Ps 105-1:5,6 (ná prediking); Ps 119-1:26,40 (slotsang)
Junie
1ste
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Callie Coetzee
Woordbediening: 1 Petrus 5.
Sing: Ps 34:1, 2; Ps 138:3, 4; Ps 130:1, 2; Sb 11-1:1, 2; Ps 2:1, 2.
Sing met meelewing: Ps 134: 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Esegiël 37:1-14.
Fokusvers: Esegiël 37:3 – 6.
TEMA: God maak lewend – in Hom is redding deur geloof en in Hom is ons hoop.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3 & 4, artikel 6.
Sing: Ps 97:7; Ps 104:1, 2, 17, 18, 20; Sb 8-1:1, 2 (14); Sb 8-3: 1(89); Sb 15-1:1, 2, 3, 4(75).
8ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Johannes 14:15-31; 16:4b-15.
Fokusvers: Johannes 14:16-17, 26, 16:13.
TEMA: Die Heilige Gees is ook aan my gegee om my te troos – maar hoe?
Sing: Sb 12-4: 1, 2, 3(81);
Ps 145:1, 2, 10, 12; Sb 12-2: 4, 5(27);
Sb 9-2: 9 (58);
Ps 119:10, 27, 40; Sb 8-3: 1(89).
Sing met meelewing: Ps 74:15, 16.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Matteus 11:25-30.
Fokusvers: Matteus 11:26.
TEMA: God roep sondaars volgens wat Hy goed vind.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3&4, paragraaf 7.
Sing: Sb 17-2: 5, 6, 7, 8 (18);
Ps 95:1, 2, 4; Sb 15-7: 4, 5, 6(43); Sb 17-2: 1,
2, 3, 4 (18); Sb 20-2:1, 5, 7;
15ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Samuel 22:1-5; Ps 142.
Fokusvers: Ps 142:5
TEMA: In die gemeenskap van gelowiges beëindig die HERE
ons eensaamheid.
Sing: Ps 121:1, 2, 3; Ps 122:1, 2; Ps 25:3, 8; Ps 102:3, 4;
Ps 142:1, 2, 3, 4; Ps 68:3, 9.
Sing met meelewing: Ps 121:4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Jesaja 40:1-10.
Fokusvers: Jesaja 40:9.
TEMA: God se roeping is ernstig, die getuienis van sy Woord
is ernstig en sy belofte is ernstig.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3&4, paragraaf 8.
Sing: Ps 132:5, 9, 10; Ps 95:1, 3, 4; Ps 78:1;
Sb 11-1: 9, 10, 11(22); Ps 134:1, 2, 3.
22ste
Afkondigings
Oggenddiens – Teologiese student Irving de Swardt
Woordbediening: 2 Korintiërs 5:11-21 (AFR’53).
Fokusvers: 2 Korintiërs 5:14-15 & 18.
TEMA: God vertrou die boodskap van versoening aan sy
diensknegte toe. Wees met Hom versoen!
Sing: Ps 19:4, 5, 6; Ps 107:1, 6, 10; Ps 139:1, 5, 12;
Ps 119:22, 26; Ps 146:1, 2, 3.
Sing met meelewing: Ps 20:2.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Lukas 8:4-15.
TEMA: Waarom is daar mense wat die Evangelie hoor, maar
tog nie glo en hulle bekeer nie?
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3&4, paragraaf 9.
Sing: Ps 18:12, 14; Ps 33:1, 5; Ps 126:3; Ps 89:1, 6;
Sb 10-2 (na die wegstuurseën).
29ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Matteus 13:24-43 (veral vv. 24-30; 26-43; AFR’20).
Fokusvers: Matteus 13:27-30a.
Tema: Die aanhangers van die bose word in geduld verdra ter wille van die uitverkore burgers van God se koninkryk!
Sing: Psalm 92:1, 2; Psalm 148:1, 5; Skrifberyming 9-3 [70]:1, 2; Skrifberyming 18-7 [45]:3, 12 (na die Woordbediening); Skrifberyming 7-2 [69]:1, 2.
Sing met meelewing: Psalm 20:4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Matteus 13:1-23.
Fokusverse: Matteus 13:11, 12, 16.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3&4, paragraaf 10.
Tema: Gelukkig is jy aan wie dit gegee is om die geheimenisse van die koninkryk te verstaan en na die Koning te kom.
Sing: Psalm 84:1, 2; Psalm 149:1, 2; Psalm 119:19; Skrifberyming 15-7 [43]:1, 2; Psalm 3:2.
Julie
6de
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Callie Coetzee
Vooraf sang: Ps 90: 1, 9.
Skriflesing: Genesis 32
Sang tydens die diens: Ps 146:1, 8; Ps 130: 1, 2; Ps 34: 2, 4, 6; Sb 10/2 (28b)
Sang met meelewing: Ps 105: 5, 6
Aanddiens – Teologiese student Roy Aslett
Voorafsang: Ps 24: 2, 4, 5
Skriflesing: 1 Petrus 1: 1-12
Sing tydens die diens: Ps 33: 1, 2; Ps 66: 2, 4, 7; Ps 42: 3, 5; Ps 119: 10, 13.
13de
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Ben de Klerk
Skriflesing: Johannes 1: 1-18.
Teks Johannes 1: 14 en 18.
Sing vooraf: Ps 31:17.
Ps 138: 1,3; Ps 138: 4; Ps 86: 13; Ps 95:1,4.
Ps 128:4.
Aanddiens – Prof. Ben de Klerk
Skriflesing: Ester 3:12- 4:17.
Teks: Ester 4: 13,14.
Sing vooraf: SB 1-2: 1, 2.
Ps 98: 1, 3; Ps 100: 1,4.
Ps 73: 10, 11.
20ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Psalm 74.
Fokusvers: Psalm 74:18-21.
TEMA: Ter wille van u Naam, HERE, hou u verbond met die
tortelduifies in die oog!
Sing: Psalm 48:1, 4; Psalm 74:9, 10, 11, 12; Psalm 79:5, 6 (tweede
melodie); Psalm 105:5; Psalm 74:14, 15, 16.
Sing met meelewing: Psalm 134:4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Korintiërs 6:9-11.
TEMA: God bring sy welbehae in die uitverkorenes tot
uitvoering in die Naam van die Here Jesus Christus en
deur die Gees van ons God.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3&4, paragraaf 11.
Sing: Psalm 25:1, 2; Psalm113:1, 2 (oorspronklike Geneefse melodie);
Psalm 19:4; Psalm 1:1, 2, 4; Psalm 134:1, 2, 3 (na die Wegstuurseën).
27ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Jakobus 1.
Fokusvers: Jakobus 1:9-11 (Jakobus, nr. 3).
TEMA: Die Here gee wysheidsonderrig om vreugde te vind te
midde van die versoeking en beproewing wat rykdom
en armoede bring.
Sing: Psalm 10:1, 8, 9, 20 (tweede melodie); Psalm 146:1, 2, 5; Psalm
146:3 (na geloofsbelydenis); Psalm 37:3, 4, 8, 9 (eerste melodie
Psalm 45); Psalm 68:3; Psalm
Sing met meelewing: Psalm 20:2,4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Titus 3; 1 Petrus 1 (grepe).
TEMA: Die wonder van en die krag agter die wedergeboorte
van die uitverkorenes.
Fokusvers: Titus 3:5.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3&4, paragraaf 12.
Sing: Psalm 71:1, 2, 4; Psalm 116:1, 9, 10; Psalm 119:12, 26;
Skrifberyming 2-4 [33]:1, 3; Skrifberyming 19-1 [47]:1 (na die
Wegstuurseën).
Augustus
3de
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Callie Coetzee
Voorafsang: Sb 15: 1, 2
Woordbediening: 2 Tessalonisense 2
Sing: Ps 89: 1, 9; Ps 119: 32; Ps 72: 4; Sb 15-7: 4, 5, 6
Sing met meelewing: Ps 20: 1, 2.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Jesaja 55.
Fokusvers: Jesaja 55: 8.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3&4, paragraaf 13.
TEMA: Uitverkore kind, moet nie probeer verstaan hoe God werk nie; vertrou die Woord van jou Vader.
Sing: Ps 139:1, 2, 3; Ps 40:2, 3; Ps 119:39, 47;
Sb 2-5: 1, 2, 3(35) (melodie Ps 147);
Sb 19-1 (47) (na die Wegstuurseën).
10de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Nic Laubscher
Woordbediening: Amos 9: 1-9.
Fokusvers: Jakobus 1:9-11 (Jakobus, nr. 3).
Sing: Psalm 150: 1, 3; Psalm 98: 1, 2; Psalm 65: 2; Psalm 32: 1, 6;
Psalm 103: 1, 2, 11.
Sing met meelewing: Psalm 128: 4.
Aanddiens – Teologiese student Irving de Swardt
Woordbediening: 2 Timoteus 1:6-18.
Sing: Psalm 9: 1, 7; Psalm 121:1, 2; Psalm 116:1, 2, 3;
Psalm 119:1, 2, 3; Psalm 34:1, 6, 7.
17de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Jakobus 1 (vgl. Matteus 4:1-11).
Fokusvers: Jakobus 1:12 (Jakobus, preek nr. 4).
Tema: Weerstaan versoekinge deur gelowig vas te hou aan God
se belofte van die lewe.
Sing: Ps 100:1; Ps 100:2, 3, 4; Sb 14-1 [73]:1;
Sb 15-3 [39]:3, 4; Ps 149:1, 2.
Sing met meelewing: Ps 68:9.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Filippense 2:12-18.
Fokusvers: Filippense 2:12-13.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3&4, paragraaf 14.
Tema: God skenk wat van nature ontbreek – ook geloof.
Sing: Ps 8:3, 4; Ps 8:1, 2; Ps 81:12; Ps 143:9;
Sb 19-1 [47]:1 (na die wegstuurseën).
24ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Romeine 1.
Fokusvers: Romeine 1: 21.
TEMA: Selfondersoek vra: “Ken ek God en eer en dank ek Hom as God?”
Sing: Ps 36: 2, 3; Ps 19: 1; Ps 14: 2, 3, 4 (eerste melodie van Ps 45),
Ps 16: 1; Ps 67: 1, 2 (tweede melodie van Ps 33), Ps 147: 5, 7.
Sing met meelewing: Ps 61:1, 6 (tweede melodie van Ps 38).
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Korintiërs 4.
Fokusvers: 1 Korintiërs 4:7.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3&4, paragraaf 15.
TEMA: Onverdiende genade bring ‘n gesindheids-verandering mee – voor God en mens.
Sing: Ps 33:1, 9; Ps 113:1, 2; Ps 103:7; Sb
4-1:1, 3, 5(1); Sb 19-1:1 (47) (na die wegstuurseën).
31ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Viering van die sakrament van die Nagmaal
Woordbediening: Johannes 7:1-13.
Fokusvers: Johannes 7:3-8.
TEMA: Verwonder u in geloof dat Jesus Homself op die bestemde tyd openbaar het!
Sing: Ps 118: 12; Ps 136: 1, 14, 20; Ps 112: 1, 4 (melodie Sb 4-8); Sb 10-2:1;
Ps 23: 3; Ps 116:1, 4; 2, 3; 5, 6; 7,8; 9,10; Ps 103:1.
Sing met meelewing: Ps 140: 4, 5.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Ps 51.
Fokusvers: Ps 51:12
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3&4, paragraaf 16
TEMA: Die herskeppende werk van God se genade werk nie dwingend nie, maar kragdadig.
Sing: Ps 97: 7; Ps 50: 7, 11; Ps 51: 5; Sb 8-1:1, 2 (14);
Sb 19-1:1 (47)(na die wegstuurseën).
September
7de
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Callie Coetzee
Woordbediening: Openbaring 13, 14.
Sing vooraf: Ps 92:1, 2.
Sing: Ps 146:1, 4; Ps 40:4; Ps 74:15, 16; Sb 45 (18-7):1, 11.
Sing met meelewing: Ps 20:1, 5.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Petrus 1: 22 – 2: 10.
Fokusvers: 1 Petrus 1: 23; 2: 2.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3&4, paragraaf 17.
TEMA: God bewerk die wedergeboorte in sy uitverkorenes deur die evangelie en wil dat hulle die bediening van die evangelie nie moet verwaarloos nie.
Sing: Ps 18: 14; Ps 33: 1, 5; Ps 119: 51; Sb 11-1 (22): 6, 7, 8; Sb 20-2 (50): 1, 7.
14de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Samuel 22:8-23.
Fokusverse: 1 Samuel 22:23.
TEMA: By die Gesalfde van die HERE is jy veilig – jy deel in sy salwing!
Sing: Ps 31: 4; Ps 31:1, 5; Sb 9-1:1;
Sb 9-1:11; Ps 108:3, 4; Sb 1-6:1, 2.
Sing met meelewing: Ps 128: 4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Petrus 1: 22- 2:10; Hebreërs 5:1-6:12.
Fokusvers: 1 Petrus 2: 2; Hebreërs 6: 1
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 3&4, paragraaf 17b.
TEMA: God bewerk die wedergeboorte in sy uitverkorenes deur die evangelie en wil dat hulle die bediening van die evangelie nie moet verwaarloos nie (2).
Sing: Ps 111:1, 3; Ps 34:2, 3; Ps 34:4; Ps 145:1, 9;
Sb 19-3:1, 2, 3(25).
21ste
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Ben de Klerk
Woordbediening: Eksodus 39, 40
Fokusvers: Eksodus 40: 34,35
Sing: Vooraf: Ps 98: 3
Sing tydens diens: Ps 138: 1, 2; Ps 138: 4;
Sb 12-3: 1, 2; Ps 84: 1, 2
Sing met meelewing: Ps 133: 1
Aanddiens – Ds. Nic Laubscher
Woordbediening: 1 Petrus 2
Vooraf: Ps 89: 6
Tydens die diens: Ps 33: 1, 11; Ps 145: 9, 10, 11;
Sb 5-3: 1, 2; Sb 15-1: 2, 3, 4
28ste
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Samuel 22:1-5; 23:1-13.
Fokusvers: 1 Samuel 23:6.
TEMA: Die HERE gee leiding in onsekerheid en vrees aan dié wat Hom daarom smeek.
Sing: Ps 77: 1; Ps 105: 1, 3; Ps 25: 3; Ps 34: 2; Ps 27: 1, 4.
Sing met meelewing: Ps 115: 7, 8.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Romeine 7.
Fokusvers: Romeine 7:21-24.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 5, paragraaf 1.
TEMA: Volhard, want jy is van die heerskappy en slawerny van die sonde verlos!
Sing: Ps 28: 6, 7 (melodie Ps 45); Ps 75: 1, 4;
Ps 103: 6; Sb 5-4:1, 2 (10);
Sb 19-1:1(47) (na die wegstuurseën).
Oktober
5de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Korintiërs 12.
Fokusvers: 1 Korintiërs 12:4-6.
TEMA: God gee gawes onder sy gesag wat in diensbaarheid tot sy eer kragtige uitwerkings het.
Sing: Ps 84:1; Ps 118: 2, 12; Ps 128:1; Sb 15-1: 2, 3; Sb 15-1: 4.
Sing met meelewing: Ps 121:4.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Filippense 3.
Fokusvers: Filippense 3:12-14.
Belydenis: Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 5, paragraaf 2.
TEMA: Vanweë ons daaglikse sondes is ons nog nie volmaak nie, maar streef daarna deur teen die sondes te stry.
Sing: Ps 57: 2; Ps 63: 2, 3; Ps 130: 2; Sb 14-4 [83]:1, 2, 3, 4 (melodie Ps 100); Sb 20-2 [50]:1, 2, 7 (melodie Ps 134).
12de
Afkondigings
Oggenddiens – Teologiese student Stephan Olivier
Woordbediening: Jakobus 5.
Fokusvers: Jakobus 5:13-18.
Sing: Ps 34:1, 2, 3; Ps 103:1, 2, 3; Ps 130:1, 2; Ps 119:1, 5; Ps 150:1, 2, 3.
Sing met meelewing: Ps 20:1, 6, 9.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Johannes 1:5-2:11; 2:28-3:10.
Fokusvers: 1 Johannes 3:9.
Belydenis: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 5, paragraaf 1 & 2.
Tema: Uitverkore, weergebore kinders van God doen nie meer sonde nie!? Laat ons onsself nie mislei nie en ook nie mislei word nie.
Sing: Ps 65:3; Ps 65:1, 2; Sb 1-3 [61]:1, 3; Sb 2-4 [33]:1, 2, 3; Sb 19-1 [47]:1
19de
Afkondigings
Oggenddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: 1 Samuel 23:14-28.
Fokusvers: 1 Samuel 23:28.
TEMA: God gee versterking en redding deur die Rots van skeiding.
Sing: Sb 20-1: 1, 6; Ps 31: 5, 12; Ps 61: 2, 3; Ps 18: 9, 15.
Sing met meelewing: Ps 145:11.
Aanddiens – Ds. Jannes van Dyk
Woordbediening: Johannes 10.
Fokusverse: Johannes 10:28, 29.
Belydenis: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 5, paragraaf 3.
TEMA: Die Goeie Herder bewaar die uitverkorenes in sy genade.
Sing: Ps 23:1; Ps 138: 1, 4; Sb 11-1 [22]: 11; Sb 14-3 [53]: 1;
Ps 23 (GBA Gerdener): 2, 3 (na die wegstuurseën)
26ste
Afkondigings
Oggenddiens – Prof. Callie Coetzee
Woordbediening: Romeine 1.
Voorafsang: Psalm 81: 1, 2
Sing tydens die diens: Psalm 33: 1, 5, 6; Psalm 32: 1, 6;
Psalm 31: 1, 2; Psalm 48: 1, 5
Sing met meelewing: Ps 20: 1, 2

