Author: gkpotch
-
DIAKONIE
Die kollekte onder die diens gaan vir die Diens van Barmhartigheid. Hierdie kollekte word deur die Diakonie gebruik om die armes te versorg. Verder reël hulle 9 keer per jaar gemeentebyeenkomste op ‘n Vrydagaand, gewoonlik die laaste Vrydag van die maand. Hierdie byeenkomste is op die kerklike kalender aangedui (indien u ‘n bestelling vooraf wil…
-
DS. COETZEE BOEK
Bestel Bestel by Ds Peet Coetzee, Posbus 525, Potchefstroom, 2520 (peetcoetzee@lantic.net) of by die Administratiewe Buro. Koste beloop R 125 (posgeld uitgesluit). Agtergrond Ds Peet (P.A.) Coetzee, leraar van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom het ‘n Magister Theologiae voltooi met die titel : Die ontstaansdatum van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom. ‘n Teologies-kritiese studie. Hy het die…
-
GESKIEDENIS VAN DIE KERK
PRESIDENT PAUL KRUGER EN DIE TWEEDE KERKGEBOU VAN DIE GEREFORMEERDE KERK POTCHEFSTROOM Die tweede kerkgebou van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom het ‘n besondere verbintenis met president Paul Kruger, president van die Suid-Afrikaanse Republiek (later Transvaal). Paul Kruger se besondere band met die Gereformeerde Kerke is baie goed bekend. Hy is op 10 Oktober 1825 op…
-
GK POTCHEFSTROOM ORRELIS
Orrelis Dr. Magda Pelser- van der Merwe is die Gereformeerde Kerk Potchefstroom se uitstekende orrelis. Geniet die video https://youtu.be/xut-JFS49DY