Preke kan elke week hier afgelaai word. Die preke is beskikbaar in MP3. Om die preke op jou rekenaar af te laai, kliek op die gepaste skakel en kies "save target as". Indien jy 'n preek op cd soek, kontak gerus die kerkkantoor. 

Maart Preke:

OGGENDDIENS - 30 Maart 2014
Ds. Ronald Bain
Skriflesing: Romeine 12

Kliek hier vir mp3

 

AANDDIENS - 30 Maart 2014
Teologiese student Wouter Smit
Skriflesing: 2 Konings 20, Jesaja 38

Kliek hier vir mp3

 

OGGENDDIENS - 23 Maart 2014
Ds. Peet Coetzee
Skriflesing: Jesaja 49: 8 - 26
Tema: God se verbondstroos as Hy deur sy ontferming (liefde), nabyheid (geloof) en herinnering (hoop) ons nooit sal vergeet nie.

Kliek hier vir mp3

 

AANDDIENS - 23 Maart 2014
Ds. Leo van Schaik
Skriflesing: Josua 24
Tema: "Julle kan die Here nie dien nie."

Kliek hier vir mp3

 

OGGENDDIENS - 16 Maart 2014
Ds. Peet Coetzee
Skriflesing: Galasiërs 1: 1 - 3 en 11 - 24
Teks: Galasiërs 1: 2 en 1:11
Tema: Die evangelie is nie afkomstig van 'n mens nie, maar van Jesus Christus self.

Kliek hier vir mp3

 

AANDDIENS - 16 Maart 2014
Ds. Peet Coetzee
Skriflesing: Romeine 5: 12 - 21
Teks: Romeine 5 : 12
Tema: Ons word almal in sonde ontvang en gebore - alleen Christus kan ons sonde, ook die erfsonde voor God behels.

Kliek hier vir mp3

 

OGGENDDIENS - 09 Maart 2014
Ds. Peet Coetzee
Skriflesing: Galasiërs 1: 1 - 10
Tema: Die evangelie van Christus is die enigste evangelie - daar is geen ander nie.

Kliek hier vir mp3

 

AANDDIENS - 09 Maart 2014
Ds. Peet Coetzee
Skriflesing: 2 Kronieke 34: 14 - 33
Tema: Die wet leer ons ons sonde ken, laat ons vlug na Christus toe en leer om te lewe in dankbaarheid vir ons verlossing.

Kliek hier vir mp3

 

OGGENDDIENS - 02 Maart 2014
Teologiese student Jaques Tredoux
Skriflesing: Deuteronomium 34
Tema: Jy is bekwaam - God ken jou persoonlik.

Kliek hier vir mp3

 

AANDDIENS - 02 Maart 2014
Ds. Peet Coetzee
Skriflesing: 1 Tessalonisense 4: 13 - 18
Tema: Alleen die volle kennis van God se Woord gee werklik troos.
Heidelbergse Kategismus Sondag 1.

Kliek hier vir mp3

 

ADRES:
Walter Sisulu 33
Potchefstroom

DIENSTYE:
Januarie tot Desember
09:30 en 18:00

PREDIKANT:
Ds PA Coetzee
Tel: 018 290 6778

KERKKANTOOR:
Maurylaan
Betsie Coetzee
018 294 4600

PREEKDUPLISERING
Hessel Turkstra

 

TUISBLAD | PREDIKANT | GESKIEDENIS | PREKE | KALENDER | FOTO ALBUM | BYBELSKOOL
BYBELSTUDIE | JEUG | GEMEENTE-AKSIES | KLEIN KERKIE | OP DIE KERKWERF
DIENSOOREENKOMS MET CACHET | SKAKELS | KONTAK ONS

Gereformeerde Kerk Potchefstroom 2008-2011
27 November 2011