![]() |
Jeug
Naskool Jeug
Bybelstudie - Donderdae:Tyd: 19:15
September 2010 Die Boek Romeine Ons is tans besig om Paulus se brief aan die Romeine te behandel. Almal is welkom om in te skakel. Ons ruil elke Donderdag kommentare uit en dan berei elkeen voor vir die volgende ontmoeting. Romeine Inleiding (PowerPoint) - Kliek hier om af te laat
Seetoer 2011 Ons beplan om soos in die verlede weer 'n Seetoer na Margate vir die Julie vakansie in 2011 te organiseer. Die datum is DV 24 Junie tot 4 Julie 2011. Dit is hoofsaaklik vir die jeug, maar ouers en ander volwassenes is ook welkom. Ons beplan om woonstelle te huur vir die tydperk. Almal wat belangstel moet asseblief Sondag 29 Augustus om 11:30 onder die boom bymekaar kom (net voor die gemeente-ete). Om dit bekostigbaar te maak vir almal, sal ons ook vir fondsinsamelings beplan.
|
ADRES:
DIENSTYE: Mei tot Augustus
PREDIKANT:
KERKKANTOOR:
WEBSPAN: Preekopname
|
TUISBLAD
| PREDIKANT | GESKIEDENIS
| PREKE | KALENDER
| FOTO ALBUM | BYBELSKOOL
BYBELSTUDIE | JEUG
| GEMEENTE-AKSIES | KLEIN
KERKIE | OP DIE KERKWERF
DIENSOOREENKOMS MET CACHET | SKAKELS
| KONTAK ONS
Gereformeerde Kerk Potchefstroom 2008-2010
23 Augustus 2010