![]() |
Ds. Peet Coetzee het op Petrusburg in die Vrystaat grootgeword en
gematrikuleer. Na matriek het hy sy teologiese studies aan die P.U.
vir C.H.O. voltooi. Tydens sy studentejare was hy aktief betrokke
by die studentelewe, o.a. as primarius van Liberalia (Dawie Dup Noord,
tans Exelsior) en die studenteraad. Hy was vele jare op die redaksie
van die Jongeliede Vereniging se maandblad, Die Bondsbode, en ook
redakteur. * ds. Peet ontvang in 2010 sy meestersgraad met lof aan die Universiteit van die Vrystaat onder die leiding van prof. Dolf Britz. Die meestersgraad handel oor die ontstaansgeskiedenis van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom en paar ander gemeentes. Dit is baanbrekers werk en bevestig die ontstaan van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom op nie later nie as 20 Maart 1859.
|
ADRES:
DIENSTYE: Mei tot Augustus
PREDIKANT:
KERKKANTOOR:
WEBSPAN: Preekopname
|
TUISBLAD
| PREDIKANT | GESKIEDENIS
| PREKE | KALENDER
| FOTO ALBUM | BYBELSKOOL
BYBELSTUDIE | JEUG
| GEMEENTE-AKSIES | KLEIN
KERKIE | OP DIE KERKWERF
DIENSOOREENKOMS MET CACHET | SKAKELS
| KONTAK ONS
Gereformeerde Kerk Potchefstroom 2008-2010
23 Augustus 2010