

Huis Eikelaan - Dinsdae:
Tyd: 15:00
Plek: Huis Eikelaan, Tomstraat 33
Kontakpersoon: Ds Peet - 018 290 6778
Gemeente Bybelstudie - Woensdae:
Tyd: 17:30
Plek: Kerksaal
Kontakpersoon: Ds Peet - 018 290 6778
Gemeente Bybelstudie - Donderdae:
Tyd: 09:30
Plek: Kerksaal
Kontakpersoon: Ds Peet - 018 290 6778
Naskool Jeug Bybelstudie - Donderdae:
Tyd: 19:15
Plek: Jeugkamer
Kontakpersoon: Ds Peet - 018 290 6778

BYBELSTUDIE
Ons begin 20 Januarie
2010 met ons Woensdag Bybelstudie om 17:30 in die kerksaal.
Die eerste Woensdag
gaan ons na ’n DVD kyk (55 minute video) wat oor die sewe gemeentes
in Klein Asië gemaak is en die volgende Woensdag (27 ste Januarie)
gaan ons na foto’s kyk en ds. Peet gaan gesels oor die Turkye
toer wat hy in November onderneem het.
Ons Donderdagoggend
Bybelstudie om 9:30 begin DV 21 Januarie met die behandeling van die
boek Daniël.
Ons jeug behandel
tans op Donderdagaande in die Jeugkamer die boek Romeine. Die bybelstudie
begin DV op 4 Februarie as al die studente weer terug is.
Bybelstudie te
Huis Eikelaan om 15:00 onder leiding van prof Paul begin op 26 Januarie.
|