Jy het deel aan die heerlike bediening van die  Drie-enige God

Ons Bybelskool  het Woensdag 19 Oktober begin en sal nog twee Woensdae ( 2 en 9 November) plaasvind. Die Bybelskool word gelei deur prof Gert Breed met die tema: “Jy het deel aan die heerlike bediening van die  Drie-enige God”  As professor in praktiese teologie fokus hy op die feit dat elke lidmaat in diens staan en geroepe is om met elkeen se gawes deel te wees om God te eer. Hierdie Bybelskool is bedoel vir elke lidmaat en u behoort moeite te doen om dit by te woon. 'n Donasie van R 20 per persoon word gevra om onkostes te help delg.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

ADRES:
Walter Sisulu 33
Potchefstroom

DIENSTYE:
Januarie tot Desember
09:30 en 18:00

PREDIKANT:
Ds PA Coetzee
Tel: 018 294 6046

KERKKANTOOR:
Maurylaan
Betsie Coetzee
018 294 4600

PREEKDUPLISERING
Hessel Turkstra

TUISBLAD | PREDIKANT | GESKIEDENIS | PREKE | FOTO ALBUM | BYBELSKOOL
BYBELSTUDIE | JEUG | GEMEENTE-AKSIES | KLEIN KERKIE | OP DIE KERKWERF
DIENSOOREENKOMS MET CACHET | SKAKELS | KONTAK ONS

Gereformeerde Kerk Potchefstroom 2008-2011