try1A

Gereformeerde Kerk

Potchefstroom

 

Preke

Sou u eerder die preke, nuusbriewe en weeklikse oordenkings per WhatsApp wou ontvang? Sluit hier aan by ons WhatsApp groep (hierdie skakel werk slegs op selfone).

 

2022

Januarie

Januarie 2022

2de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Genesis 26.
Fokusverse: Genesis 26:23-25.
Tema: Die troos en die prioriteite in ’n verbondslewe.
Sing vooraf: Ps 116:1, 5, 9.
Sing tydens die erediens: Ps 103:1, 2, 3; Ps 119:13, 14; SB 17 [17-1]:6;
Ps 128:1, 2, 3, 4; Ps 18:1, 2, 9.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Matteus 1:18-25.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 18, 19.
Sing vooraf: SB 51 [3-1]:1, 2, 3.
Sing tydens die erediens: Ps 98:1, 2; SB 66 [4-3]:1, 2; SB 5 [4-8]:1, 2.


9de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Petrus 1:1-16 (AFR’20).
Fokusvers: 1 Petrus 1:13.
Tema: Uitverkorenes tot die lewende hoop lewe verstandelik paraat en nugter te midde van lyding.
Sing vooraf: Ps 80:1, 10.
Sing onder die erediens: Ps 149:1, 2; Ps 79:5, 6 (tweede melodie van Ps 10); Ps 42:4, 5, 7; SB 23 [18-5]:1, 2, 3, 4 (tweede melodie van Ps 59).

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Lukas 1:26-38.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 19.
Sing vooraf: Ps 4:2, 4.
Sing onder die erediens: Ps 8:1, 3, 4, 5, 7; SB 27 [12-2]:1b,2a; SB 62 [1-4]:1, 2, 4.


16de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Petrus 1:1-16.
Fokusverse: 1 Petrus 1:14-16.
Tema: Uitverkorenes tot die lewende hoop lewe heilig omdat Hy wat hulle roep, heilig is.
Sing vooraf: Ps 24:1, 2
Sing tydens die erediens: Ps 97:1, 7; Ps 99:5; Sb 33 [2-4]:1, 2, 3; Sb 24 [1-1]:1, 2, 3.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Eksodus 34.
Fokusverse: Eksodus 34:5-7.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 20.
Sing vooraf: Ps 18:1, 12.
Sing tydens die erediens: Ps 103:1, 2, 3; Ps 51:1, 2; Ps 145:1, 4, 5, 10, 12.


23ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Samuel 1.
Fokusvers: 1 Samuel 8:5.
Tema: “Gee vir ons ’n Koning…!”
Sang voor die erediens: Ps 100:1; Ps 82:1, 2.
Sang tydens die erediens: Ps 48:1, 4; Ps 86:1, 3; Ps 84:2; Ps 72:1, 6.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 2 Korintiërs 5:11-21.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 21.
Sang voor die erediens: Ps 65:2, 3.
Sang tydens die erediens: SB 8 [5-3]:1, 2; Ps 51:8; SB 10 [5-4]:1, 2, 3, 4, 5, 6.


30ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Samuel 9: 1 – 10:16.
Fokusverse: 1 Samuel 10: 6, 7.
TEMA: Die HERE roep, versterk dié wat Hy roep, en eis dat sy
geroepenes dan gelowig in die onbekende doen waartoe Hy roep.
Sang vooraf: Ps 100: 1; Ps 105: 3.
Sang tydens die erediens: Ps 40: 3, 4, 5; Ps 6: 1; Ps 37: 2, 17, 23; Ps 84: 3, 5, 6.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Filippense 3.
Fokusverse: Filippense 3: 7 – 11.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 22.
TEMA: Ons regverdiging deur die geloof.
Sang vooraf: Ps 94: 1, 8.
Sang tydens die erediens: Ps 116: 1, 5, 6, 7; Ps 27: 4, 6; Ps 43: 1, 4, 5.

Februarie

Februarie 2022

6de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Ps 139
Fokusvers: Ps 139:5, 16.
TEMA: Die HERE wat jou deur en deur ken, verbind Homself aan jou en lei jou op ’n ewige weg.
Sang voor die erediens: Ps 100: 1; Ps 75: 1, 4
Sang tydens die erediens: Ps 145: 1, 2, 3, 10; Ps 25: 2; Ps 31: 12, 19; Ps 128: 4; Ps 139: 1, 2, 9.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Sagaria 3.
Fokusverse: Sagaria 3: 3 – 4.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 23.
Sang voor die erediens: Ps 118: 9, 10.
Sang tydens die erediens: Ps 71: 1, 12; Ps 85: 2, 4; Ps 32:1, 6.


13de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Jesaja 46 (AFR’20).
Fokusvers: Jesaja 46: 3 – 5.
TEMA: God, en geen ander nie, het jou gedra, dra jou en sal jou
dra – vertrou Hom en dien Hom alleen!
Sang voor die erediens: Ps 116: 1; Sb 34: 1, 3 (Tema 2 – 2)
Sang tydens die erediens: Ps 68: 9, 15; Sb 22: 1, 2, 11 (Tema 11 – 1); Ps 91:5, 6; Ps 134: 4; Ps 28: 6, 7, 8

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Jakobus 2:14-26 (AFR’20).
Fokusverse: Jakobus 2:17.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 24.
Sang voor die erediens: Ps 1:1, 2.
Sang tydens die erediens: Ps 92:1, 2, 6, 7; Ps 40:3, 4; Ps 116:1, 9, 10.


20ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Johannes 1:1-18.
TEMA: Die vleesgeworde Woord bring ’n bedeling van heerlikheid vir elkeen wat in Hom glo.
Sang voor die erediens: Ps 23: 1, 3.
Sang tydens die erediens: Ps 118: 2, 12; Ps 51: 2, 4; Sb 5:1, 2 (Tema 4 – 8); Sb 17-3:1, 2; Ps 116; Ps 118: 7, 14.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Chris van der Walt

Votum en Seën Sing: Ps 48: 4, 5 Gebed
Sing: Ps 119: 19 Lees: Lukas 4: 38, 39; 5:1 – 11
Fokusvers: Lukas 5: 4, 5
TEMA: God eis vertroue in sy Woord om weer te begin
Woordbediening Gebed Sing: Ps 40: 3, 4 Seën


27ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Ps 71 (AFR’20).
Fokusvers: Ps 71:17-21 (veral vers 19-20).
Tema: Uit baie bange benoudhede tel God in sy geregtigheid die gelowige op.
Sang vooraf: Ps 116:1, 6, 7.
Sang tydens die erediens: Ps 71:1, 10, 14; Ps 86:3, 6; Ps 71:11, 12, 13; Ps 71:2, 4, 6.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Matteus 25:31-46.
Fokusvers: Matteus 25:34-40.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 24; Geloofsbelydenis van Athanasius, artikels 40-44 (veral aa. 42, 43).
Tema: Christus oordeel volgens die werke, want geloof waardeur gelowiges in Christus geregverdig is, kan nie anders as om goeie werke voort te bring nie.
Sang vooraf: Ps 67:1, 2, 3.
Sang tydens die erediens: SB 35 [2-5]:1, 2, 3; SB 14 [8-1]:1, 2; SB 10-2.

Maart

Maart 2022

6de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Numeri 9:15 – 23 (AFR’20).
Fokusvers: Numeri 14:14b
TEMA: Die wolk van die HERE se teenwoordigheid in ons en ons kinders se lewe bring troos en verantwoordelikheid.
Sang voor die erediens: Ps 116:1; SB 54:1, 3, 5 (T2-6)
Sang tydens die erediens: Ps 105:1, 2, 21, 24; Ps 99:4, 5;
Ps 97:1, 7; Ps 128:4; Ps 136:1, 9, 10, 13, 20.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Kolossense 2.
Fokusverse: Kolossense 2: 16, 17.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 25.
Sang voor die erediens: Sb 3-2:1, 5, 6 (mel. Sb. 18-6).
Sang tydens die erediens: Ps 98:1, 3; Ps 51:8; Ps 98:2, 4.


13de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Teologiese Student ID Nagel

Woordbediening: 2 Korintiërs 12: 1-10.
Fokusvers: 2 Korintiërs 12:8-9.
TEMA: God leer ons om te roem in Christus en nie in jouself nie, want sy genade is vir ons genoeg.
Sang voor die erediens: Ps 71:1, 12.
Sang tydens die erediens: Ps 103:1, 2, 3, 4; Ps 31:1, 3;
Ps 116:1, 7; Ps 107:1, 2, 3.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Callie Coetzee

Woordbediening: Hebreërs 7; Art. 26, NGB
Vooraf sang: Ps 48: 4, 5.
Tydens die diens: Ps 34: 1, 2; Ps 110: 1, 5; Ps 134: 1, 2, 3.


20de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Paul Krüger

Bediening van die Woord:
Skriflesing: Openbaring 22:6-21. Fokusgedeelte; Vers 7, 12, 17, 20; 1 Kor 16:21.
Tema: Die drievoudige Kom! van die eindtvd: ons troos en opdrag Hoofpunte:
Ons Here kom …
1. Die belofte van Bo; Ekkom gou! Driemaal bevestig o Hoe kom Jesus Christus gou?
2. Die uitnodiging hier onder: Kom! o Ou-Testamentiese beeld en oproep o Gaan! hou ook in Kom! O Dringendheid o Aantrek-like Bruidskerk o Die Gees roep saam
3. Die gebed na Bo: Amen, ja kom!
Sing: Ps 100-1:1.3 (vooraf)
Ps 98-1:3.4; Ps 32-1:3; Sb 43:5 (Tema 15-7); Sb 69:1, 2 (Tema 7-2)

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Henk Stoker

Woordbediening: Matteus 5:11-14
Sing: Skb.12-3: 1-,2
Ps.40: 3,4
Ps.146: 1,4,8


27ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Ferdi Kruger

Skriflesing: Filipense 2:1-11
Fokusverse: Filipense 2:5-8
Tema: Jesus se bereidwillige gesindheid om Homself in nederigheid te gee dring ons daartoe dat Hy gestalte in ons moet kry.
Sang:
Ps 84:1 en 2; Ps 86:2 en 6; Sb 3-4:1-5; Sb 15-1:1-4

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Ferdi Kruger

Skriflesing: Eksodus 23:20-33
Fokusverse: Eksodus 23:30
Tema: God maak reusespronge in my lewe deur my bietjie-vir-bietjie te laat beweeg.
Sang:
Ps 150:1 en 2; Sb 12-3:1 en 2; Ps 146:1 en 6

April

April 2022

3de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Hennie Goede

Skriflesing: Johannes 12:1 – 11. Teksverse: Johannes 12: 7 – 8
Sing Ps 118:1, 11 en 12 (1936); Ps 31: 1, 3 en 5 (1936);
SB 26: 1, 2, 10 en 11 (Tema 9 – 1); SB 8:1, 2, 4 en 5 (Tema 5 – 3)

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Callie Coetzee

Skriflesing: Matteus 16, NGB Art 27
Sing: Vooraf: Ps 122:1, 2
Tydens die diens: Ps 48: 1, 2; Ps 31: 1, 3; SB 45: 4, 7 (Tema18 – 7)


10de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Lukas 19: 28 – 44 (AFR’20).
Fokusvers: Lukas 19: 42a.
TEMA: Open my geloofsoë, Here, dat ek kan sien wat vir my vrede nodig is!
Sang voor die erediens: Ps 122: 1, 2.
Sang tydens die erediens: Ps 118: 12, 13, 14; Ps 119: 59, 60;
Sb 42:1, 2, 3 (T 15 – 6) Melodie: Tweede melodie van Ps 50;
Sb 63: 1, 5, 6 (Tema 3 – 2): (melodie Sb. 18 – 6); Ps 134: 4.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Petrus 1: 22 – 2: 10 (AFR’20).
Fokusverse: 1 Petrus 2: 4 – 5.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 28.
Sang voor die erediens: Sb 24: 1, 5 (Tema 1 – 1).
Sang tydens die erediens: Ps 84: 1, 2, 3; Ps 119: 22, 29; Sb 63 1, 2, 3, 4 (Tema 3 – 2).


15de

Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Lukas 22:66-23:25 (AFR’20).
Fokusvers: Lukas 23:24.
Tema: “Jesus dring elke mens om ’n keuse oor Hom te maak.”
Sing vooraf: Skrifberyming 7 [5-2]:1, 3, 4.
Sing met die diens: Psalm 118:2, 10, 13; Psalm 51:4, 7, 8; Skrifberyming 8 [5-3]:1, 2, 3, 4, 5.


17de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Markus 16:1-8 (AFR’20).
Fokusvers: Markus 16:1-8.
Tema: “Die opstanding van Jesus Christus gee hoop en vrede in alle omstandighede.”
Sang voor die erediens: Psalm 48:1, 4.
Sang tydens die erediens: Psalm 48:5; Psalm 112:1, 4 (melodie Sb. 5), Psalm 119:9, 19, 39; Psalm 18:3, 13, 20.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Openbaring 1:9-20 met verwysing in die Woordbediening na Op. 2 en 3 (AFR’20).
Fokusverse: Openbaring 1:12b-13a..
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 29.
Tema: “In die ware kerk is Christus die enigste Hoof en die ware lidmate word deur Hom regeer, versorg en opgebou.”
Sang voor die erediens: Skrifberyming 75 [15-1]:1, 2, 3, 4.
Sang tydens die erediens: Psalm 45:1, 2, 9, 10, 16; Skrifberyming 38 [15-2]:1; Skrifberyming 43 [15-7]:4, 5.


24ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Petrus 1:1 – 25 (AFR’20).
Fokusvers: 1 Petrus 1:17 – 21.
TEMA: “Die Paasfeesgebeure maak van jou ’n hoopvolle, gelowige
kind van God wat in eerbied vir Hom lewe.”
Sang voor die erediens: Psalm 24: 1, 2.
Sang tydens die erediens: Psalm 98: 1, 2; Psalm 19: 6, 7;
Skrifberyming 24: 3 (Tema1 – 1); Skrifberyming 8: 1, 2 (Tema 5 – 3).

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Efesiërs 4: 17 – 5: 20 (AFR’20).
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 29b.
TEMA: “Die ware lidmate van die kerk is sondaars wat verlos is
deur Christus en groei in heiligmaking.”
Sang voor die erediens: Skrifberyming 18:5, 6, 7, 8 (Tema17 – 2) (melodie Psalm 134).
Sang tydens die erediens: Psalm 103: 1, 2; Psalm 86: 3, 6;
Skrifberyming 10-2 (Tema 28B).

Mei

Mei 2022

1ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Callie Coetzee

Skriflesing: Johannes 12:1 – 11. Teksverse: Johannes 12: 7 – 8
Sing Ps 118:1, 11 en 12 (1936); Ps 31: 1, 3 en 5 (1936);
SB 26: 1, 2, 10 en 11 (Tema 9 – 1); SB 8:1, 2, 4 en 5 (Tema 5 – 3)

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Skriflesing: Matteus 16, NGB Art 27
Sing: Vooraf: Ps 122:1, 2
Tydens die diens: Ps 48: 1, 2; Ps 31: 1, 3; SB 45: 4, 7 (Tema18 – 7)


8ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Psalm 128 (AFR’20). Fokusvers: Psalm 128: 1, 4.
TEMA: “Die HERE gee geseënde huisgesinne om die welsyn van sy kerk en die gemeenskap te bevorder”
Sang voor die erediens: Psalm 67: 1, 2, 3.
Sang tydens die erediens: Psalm 100: 1, 2, 3, 4; Psalm 25: 9;
Psalm 128: 1, 2, 3; Psalm 128: 4; Psalm 90: 1, 9.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Teologiese student Jaco Roets

Woordbediening: Johannes 16.
Fokusverse: Johannes 16: 7 en 8 (5-15)
Sang voor die erediens: Psalm 143:8.
Sang tydens die erediens: Psalm 33:1, 3; Psalm 139:3.


15de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Psalm 73 (AFR’20). Fokusvers: Psalm 73:1.
TEMA: Waarlik, God is goed!
Voorafsang: Psalm 16: 1, 5.
Sang tydens die erediens: Psalm 107: 1, 10, 21; Psalm 25: 3, 4, 5;
Psalm 30: 1, 3; Psalm 134: 4; Psalm 73: 1, 10, 11, 12.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Korintiërs 14: 26 – 40 (binne die
konteks van 1 Korintiërs 12 – 14). Fokusvers: 1 Korintiërs 12: 40
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 30.
TEMA: Christus regeer sy kerk deur sy Gees, en sy Woord wat bedien word sodat alles gepas en ordelik sal wees.
Voorafsang: Psalm 2: 1, 6.
Sang tydens die erediens: Psalm 96: 1, 2, 4; Psalm 99: 1, 4;
Psalm 93: 1, 4 (melodie Psalm 145).


22ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Johannes 1: 15 – 34.
Fokusvers: Johannes 1: 29.
TEMA: Kyk! Die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!
Voorafsang: Skrifberyming 29: 8, 9 (Tema18 – 3).
Sang tydens die erediens: Psalm 118: 2, 12; Psalm 51: 1, 6;
Psalm 23: 3; Psalm 116; Psalm 103:1, 2, 3.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Johannes 1: 35 – 52.
Fokusvers: Johannes 1:35-37.
TEMA: Volg met jou versterkte geloof die Lam van God en lei ander ook na Hom.
Voorafsang: Psalm 85: 1, 4 (melodie Psalm 2).
Sang tydens die erediens: Skrifberyming 8: 1, 2 (Tema 5 – 3);
Skrifberyming 12: 3 (Tema 6 – 2); (melodie Psalm 18);
Skrifberyming 36: 1, 3, 4 (Tema18 – 2): (melodie Psalm 59).


29ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Eksodus 17: 8 – 16.
Fokusverse: Eksodus 17: 9b, 11, 16a.
TEMA: Die verheerlikte Christus se voorbidding waarborg jou oorwinning in die geloofstryd.
Voorafsang: Skrifberyming 11:1, 2, 3, 4, 5 (Tema 6-1) (melodie Psalm 145).
Sing: Psalm 47:1, 3; Psalm 50:8, 9, 10, 11; Psalm 110:1, 2; Skrifberyming 10:1, 2, 3, 4, 5, 6 (Tema 5-4).

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Handelinge 8: 4 – 25.
Fokusverse: Handelinge 8: 18 – 23.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 31.
TEMA: Ampsdraers in die kerk van Christus arbei met ’n hart wat voor God reg is.
Voorafsang: Psalm 133: 1, 2.
Sing: Psalm 116:1, 5, 9; Psalm 18:11, 12; Psalm 24:2, 3.

Junie

Junie 2022

5de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Callie Coetzee

Skriflesing: Romeine 5
Vooraf sang: Skrifberyming 13: 1 tot 4 (Tema 8 – 2)
Sang tydens die diens: Psalm 45: 9, 10, 12, 13; Skrifberyming 22: 1,
2 (Tema11 – 1); Psalm 22: 1, 2; Skrifberyming 33: 1, 3 (Tema 2 – 4).

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Daan Bakker

Voorafsang: Psalm 118: 1 ,2. Skriflesing: 1 Johannes 4: 7 – 21
TEMA: Liefde verdryf vrees
Sang: Skrifberyming 33: 1, 2; Psalm 33: 6, 11; Psalm 103: 6, 9


12de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Petrus 1:1 – 2:1 (AFR’20).
Fokusverse: 1 Petrus 1: 22 – 23.
TEMA: Die nuwe lewe in God se hoopvolle kinders word sigbaar
in die vurige liefde wat hulle teenoor mekaar uitstraal.
Voorafsang: Skrifberyming 21:1, 2, 3 (Tema 9 – 4).
Sang tydens erediens: Psalm 136: 1, 2, 3, 20; Skrifberyming 70: 1, 2
(Tema 9 – 3); Psalm 133:1, 2; Skrifberyming 21: 4, 5, 6 (Tema 9 – 4)

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Handelinge 15: 1 – 35 (AFR’20).
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, art. 32a.
TEMA: Om eendrag en eenheid in die kerk te bewaar en te
bevorder, moet ons alleen vashou aan wat Christus gee en beveel.
Voorafsang: Skrifberyming 75:1, 2, 3, 4 (Tema 15 – 1).
Sang tydens die erediens: Psalm 135:1, 2; Skrifberyming 43: 2, 5
(Tema 15-7); Skrifberyming 40 5, 6, 7 (Tema 15 – 4).


19de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Callie Coetzee

OGGEND Skriflesing: 1 Korintiërs 3
Vooraf sang: Psalm 150: 1 tot 3
Sang tydens die diens: Psalm 89: 1, 6; Palms 38: 1, 8; Psalm 68: 9; Psalm 48: 1, 5

Aanddiens – gesamentlik by Gereformeerde Kerk Cachet


26de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Johannes 11:1-37.
Fokusvers: Johannes 11:35.
Tema: Ons Here se trane – en ons trane.
Sing vooraf: Psalm 42: 1, 2, 3.
Sing tydens die erediens: Psalm 116: 1, 5; Psalm 6: 1, 5; Psalm 80:3, 8; Psalm 134: 4; Skrifberyming 18-6: 1, 2, 3, 4, 5.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Matteus 18:1-20.
Fokusverse: Matteus 18:18.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 32b.
Sing vooraf: Psalm 2: 5, 6.
Sing tydens die erediens: Psalm 118: 2, 9; Psalm 141: 5, 8, 9; Psalm 94: 4, 6, 7.

Julie

Julie 2022

3de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Callie Coetzee

Skriflesing: Matt. 11;
Vooraf sang: Sb 8 (5/3): 4, 5.
Tydens die diens:
Ps 89: 1, 2, 6;  Ps 99: 4, 5;  Ps 118: 11, 12;  Sb 2 (4/2): 1, 4, 5

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Pieter van der Walt

Skriflesing: Johannes 3:1-9
Teksverse: Johannes 3:2,3,4
Tema: Rabbi, ek weet… Rabbi, ek weet nie…
Sang: Ps 33-1: 2,5 (Tweede melodie)
Skrifb 8-1: 1,2 (Skrifb 14)
Ps 134: 1,2,3


10de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) -Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Psalm 100.
Tema: Die goedertierenheid van die HERE hou vir altyd – dien Hom daarom met blydskap.
Sing vooraf: Psalm 108:1.
Sing tydens die erediens: Psalm 136:1, 2, 20; Psalm 86:3, 6; Psalm 89:1, 6; Psalm 100:1, 2, 3, 4.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Genesis 15 & 17 (grepe).
Fokusverse: Romeine 4:11.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 33a.
Tema: Die drievoudige doel waarom God in sy goedheid aan swakke mense die sakramente gee.
Sing vooraf: Psalm 13:1, 3; Skrifberyming 73 [14-1]:1, 2.
Sing tydens die erediens: Psalm 63:2, 3; Psalm 13:2, 5; Psalm 30:1, 3.


17de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) -Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Samuel 10:17-27.
TEMA: Hy is die koning – ja, Hý is die Koning – gaan jy met Hom saam, of minag jy Hom?
Sing vooraf: Psalm 10:1, 9 10.
Sing tydens die erediens: Psalm 45:1, 2, 3, 16; Psalm 95:2, 4; Psalm 21:1 4, 9; Psalm 72:1, 5, 8.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Matteus 28.
Fokusverse: Matteus 28:18-20.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 34a.
TEMA: Christus laat deur die doop verkondig dat Hy ons heeltemal vir homself opeis.
Sing vooraf: Psalm 8:1,2, 3, 4.
Sing tydens die erediens: Psalm 136: 1, 9, 10, 11; Psalm 136: 12, 13; Skrifberyming 10 – 2.


24ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) -Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Markus 12: 38 – 13: 2.
Fokusverse: Markus 12: 41 – 44.
TEMA: Jesus, ons Hoëpriester, oordeel nie oor offers volgens die waarde van die offer nie, maar volgens dit wat prysgegee is om te offer.
Sing vooraf: Psalm 66:1, 6.
Sing tydens die erediens: Psalm 107:1, 10; Psalm 50:7, 11;
Psalm 40: 2, 3, 4; Psalm 116:1, 7, 9.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Psalm 51; Romeine 2.
Fokusverse: Romeine 2:28-29.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 34b.
TEMA: Christus laat deur die doop verkondig dat Hy ons deur sy Gees met sy bloed reinig van ons sonde en ons as kinders van God weergebore laat word.
Sing vooraf: Psalm 19:6.
Sing tydens die erediens: Skrifberyming 25:1, 2, 3, 4 (Tema19-3);
Psalm 51:1, 5; Skrifberyming 14:1, 2 (Tema 8-1); Skrifberyming 8:1, 2 (Tema 5-3).


31ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) -Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Eksodus 2:1-22 (AFR’20).
Fokusverse: Eksodus 2:1-10.
TEMA: Verbondskinders is ‘n gawe en teruggawe van die HERE, maar ook opgawe aan Hom.
Sing vooraf: Skrifberyming 15:1, 2, 3 (Tema 16 – 1).
Sing tydens die erediens: Psalm 105:1, 2, 3; Psalm 9:7;
Skrifberyming 40:1, 2, 11(Tema11-1); Psalm 105:5; Psalm 115:7, 8, 9.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Galasiërs 3 (AFR’20).
Fokusverse: Galasiërs 3:26-28, veral vers 27.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 34c.
TEMA: Christus deur die doop die versekering dat ek deur sy bloed en Gees gewas is.
Sing vooraf: Skrifberyming 9: 1, 4, 5 (Tema18 – 1).
Sing tydens die erediens: Psalm 103: 1, 2; Psalm 103: 8, 9;
Skrifberyming 24: 3, 7 (Tema1-1).

Augustus

Augustus 2022

7de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Callie Coetzee

Skriflesing: Matteus 24.
Vooraf sang: Skrifberyming 9: 4, 5 (Tema18-1)
Tydens die diens: Psalm 122: 1, 2; Psalm 38: 1, 8; Psalm 96: 1, 8;
Skrifberyming 45: 3, 9 (Tema18 – 7).

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Chris van der Walt

Votum. Seën. Sing Psalm 48: 4. Gebed. Psalm 68: 15
Woordbediening: Skriflesing: Matteus 3: 1, 2; Markus 1: 14, 15;
Handelinge 1: 1 – 8 (1983 vertaling) Teks: Handelinge 1: 3
TEMA: Dit wat Jesus deur sy lewe, dood en opstanding begin het,
maak Hy klaar deur sy kerk.
Gebed. Sing: Skrifberyming 17-1: 1 en 6. Seën


14de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Johannes Smit

Woordbediening: Genesis 3
Fokusvers: Genesis 3:9
Tema: Waar is jy?
Sang: Ps 18:1, 2; Ps 33: 6
Ps 130: 2, 4; Ps 68: 9
Ps 32: 4; PS 138: 1, 4

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

AAND Woordbediening: Handelinge 2:14-41; Johannes 10:1-21.
Fokusvers: Handelinge 2: 37-39.
TEMA: Ook die lammers is deel van die kudde van die Here – die
belofte kom húlle ook toe!
Sing vooraf: Psalm 28: 1, 6, 7, 8.
Sing tydens die erediens: Psalm 95: 1, 4; Psalm 23: 1, 2, 3;
Skrifberyming 22: 1, 11. (Tema 11-1)


21ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Korintiërs 12:1-11.
Fokusvers: 1 Korintiërs 12:4-6.
TEMA: God werk in ons deur gawes te gee waarmee ons Hom en mekaar moet dien.
Sing vooraf: Psalm 43: 3, 4.
Sing tydens erediens: Psalm 100:1, 2, 3, 4; Psalm 81:11, 12, 13, 14; Psalm 89:6; Skrifberyming 65:1, 2, 5 (Tema 3-4 )

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Johannes 6: 22 – 59
Fokusvers: Johannes 6: 51.
TEMA: Christus voed en onderhou die geestelike, hemelse lewe van sy lede deur Homself te gee.
Sing vooraf: Psalm 37:10, 11.
Sing tydens die erediens: Psalm 145:1, 9, 12; Psalm 105:22; Skrifberyming 84:1, 2 (Tema 17-3).


28ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

VIERING VAN DIE SAKRAMENT VAN DIE NAGMAAL
Woordbediening: Johannes 2:1 – 1- 12 (AFR’20).
Fokusvers: Johannes 2: 4, 11.
TEMA: Jesus openbaar sy gesag in die nuwe bedeling wat Hy bring – gló en gehoorsaam Hom!
Sing vooraf: Skrifberyming 18-3 [29]:8, 9.
Sing tydens die erediens: Psalm 118:1, 7, 12; Psalm51:1, 6;
Skrifberyming 10 – 2; Psalm 23:3; Palm 116; Psalm 103:1, 11.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

ANKSEGGING/NABETRAGTING
Woordbediening: Johannes 2: 13 – 25 (AFR’20).
Fokusvers: Johannes 2: 17b, 19.
TEMA: Jesus se verterende liefde maak skoon en bou op.
Sing vooraf: Psalm 84:1, 6.
Sing tydens die erediens: Psalm 48:1, 4, 5; Psalm 69:4, 8;
Skrifberyming 45:1, 8, 12.( Tema 18-7 )

September

September 2022

4de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Callie Coetzee

Skriflesing: 1 Timoteus 1,
Vooraf sang: Skrifberyming 12 – 3:1, 2
Tydens die diens: Psalm 84: 1, 6; Psalm 1: 1; Psalm 48: 3, 5; Psalm 73: 1, 12.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Teologiese Student Christiaan Swanepoel

Woordbediening: Matteus 22: 34 – 40. Fokusvers: Matteus 22: 37, 39.
Belydenis: Heidelbergse Kategismus, Sondag 34.
TEMA: God gee sy wet sodat ons Hom reg kan ken en ons onderwerp aan Hom deur nie afgode te dien nie.
Sing vooraf: Psalm 42: 1, 7.
Sing tydens die erediens: Psalm 150: 1, 3; Psalm 25: 2, 4; Psalm 119: 1, 7, 17.


11de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Petrus 1:22 – 2:10 (AFR’20).
Fokusvers: 1 Petrus 2: 2 – 3.
TEMA: God se hoopvolle, weergebore kinders smag na sy voeding, want hulle weet Hy is goed!
Sing vooraf: Psalm 111: 1, 3.
Sing tydens die erediens: Psalm 136:1, 19, 20; Skrifberyming 16: 5
(Tema 11-3). Psalm 34: 4, 6; Psalm 145: 1, 6, 9, 12.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Korintiërs 11: 17 – 34; Johannes 2: 23 – 25.
Fokusvers: Johannes 2:24 (AFR’53).
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 35b.
TEMA: Christus vertrou Homself nie in die Nagmaal aan almal toe nie, daarom is grondige selfondersoek nodig.
Sing vooraf: Psalm 26:5, 7.
Sing tydens erediens: Psalm 19:1, 6, 7; Psalm 26:2; Psalm 139:1, 12.


18de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Teologiese Student Willem van Heerden

Woordbediening: 1 Korintiërs 15:1-22; 50-58.
Sing vooraf: Psalm 8:1, 4.
Sing tydens die erediens: Psalm 103:1, 2, 5; Psalm 25:1, 4, 5; Psalm 31:1; Psalm 9:1, 5, 7.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Romeine 13:1-7.
Fokusvers: Romeine 13:4a.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 36a.
TEMA: Die owerheid is dienaar van God om die kind van God ten goede te wees.
Sing vooraf: Psalm 21:1, 9. Sing tydens die erediens: Psalm 93:1,
2, 3, 4; Psalm 82:1, 2; Psalm 97:1, 7.


25ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Petrus 1:22-2:10 (AFR’20).
Fokusvers: 1 Petrus 2:4-5.
TEMA: Kom na die goeie Here toe en laat jou opbou om geestelike offers te bring.
Sing vooraf: Psalm 118:9, 10.
Sing tydens die erediens: Psalm 118:2, 11, 14; Psalm 26:2, 3, 4;
Psalm 50:4, 7; Psalm 134:4; Skrifberyming 5-3 [8]:1, 2.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Timoteus 2:1-8.
Fokusvers: 1 Timoteus 2:2. (AFR’53).
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 36b.
TEMA: Die roeping van die kerk teenoor die owerheid.
Sing vooraf: Psalm 9:1, 2, 4, 5.
Sing tydens die erediens: Psalm 145:1, 7, 8, 10; Psalm 33:5, 7; Psalm
33:8, 9, 11.

October

October 2022

2de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Callie Coetzee

Woordbediening: 1 Petrus 1:22-2:10 (AFR’20).
Fokusvers: 1 Petrus 2:4-5.
Tema: Kom na die goeie Here toe en laat jou opbou om geestelike offers te bring.
Sing vooraf: Psalm 118:9, 10.
Sing tydens die erediens: Psalm 118:2, 11, 14; Psalm 26:2, 3, 4; Psalm 50:4, 7; Psalm 134:4; Skrifberyming 5-3 [8]:1, 2.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Prop. Peet van der Westhuizen

Woordbediening: 1 Timoteus 2:1-8.
Fokusvers: 1 Timoteus 2:2. (AFR’53).
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 36b
Tema: Die roeping van die kerk teenoor die owerheid.
Sing vooraf: Psalm 9:1, 2, 4, 5.
Sing tydens die erediens: Psalm 145:1, 7, 8, 10; Psalm 33:5, 7; Psalm 33:8, 9, 11.

9de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Psalm 107 (AFR’20).
Fokusverse: Psalm 107:1-9 (veral verse 6-8). Reeks nr. 1.
Tema: : Loof die HERE want Hy is goed – ook in die woestyntye van die lewe.
Sing vooraf: Psalm 86:3, 4.
Sing tydens die erediens: Psalm 136:1, 14, 20; Psalm 103:4, 5, 6; Psalm 107:1, 2, 3, 4; Skrifberyming 18-5 [23]:1, 2, 3, 4 (melodie: tweede melodie van Ps. 59).

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Matteus 24 (AFR’20).
Fokusverse: Matteus 24:36.
Tema: Die tyd van Christus se wederkoms is aan die Vader alleen bekend en die tekens roep ons op tot waaksaamheid.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 37a.
Sing: Psalm 5:1, 5, 7.
Sing tydens die erediens: Psalm 75:1, 2, 6; Psalm 37:1, 2, 5; Skrifberyming 7-2 [69]:1, 2.


16de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Psalm 107 (AFR’20).
Fokusverse: Psalm 107:10-16. Reeks nr. 2.
Tema: : Loof die HERE want Hy is goed – ook in die doodskaduwee van ellende.
Sing vooraf: Psalm 23:1, 2, 3.
Sing tydens die erediens: Psalm 92:1, 2, 3; Psalm 31:1; Psalm 89:6; Psalm 85:2, 3; Psalm 107:5, 6, 7.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Openbaring 6:1-17; 2 Tessalonisense 2:1-12 (AFR’20).
Fokusverse: Openbaring 6:11; 2 Tessalonisense 2:6, 7 (vgl. Matteus 24:14).
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 37b.
Tema: Die evangelie word verkondig sodat die getal van die uitverkorenes vol kan word – en dít hou die antichris teë.
Sing: Skrifberyming 1-1 [24]:1, 3, 5.
Sing tydens die erediens: Psalm 96:1, 2, 6; Skrifberyming 15-7 [43]:4, 5; Skrifberyming 18-7 [45]:1, 3, 10, 12.


23ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Psalm 107 (AFR’20).
Fokusverse: Psalm 107:17-22 (vgl. AFR’53); Reeks nr. 3.
TEMA: Loof die HERE want Hy is goed – deur sy Woord gee Hy lewe uit die dood.
Sing vooraf: Psalm 119:9, 12.
Sing tydens die erediens: Psalm 108:1; Psalm 31:1; Psalm 38:1, 3, 5;
Psalm 107:8, 9, 10; Psalm 33:2, 3, 5, 11.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Handelinge 1:1-11; Openbaring 1:1-8.
Fokusverse: Handelinge 1:11; Openbaring 1:7.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 37c.
TEMA: Christus kom weer – liggaamlik en sigbaar soos Hy opgevaar het.
Sing: Skrifberyming 6-1 [11]:1, 2, 4, 5.
Sing tydens die erediens: Psalm 98:1, 4; Psalm 72:3, 7; Psalm 98:2, 3.


30ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

OGGEND: Woordbediening: Psalm 107 (AFR’20).
Fokusverse: Psalm 107:23-32
TEMA: Loof die HERE want Hy is goed – deur sy Woord stuur Hy
storms en gee Hy stormbedaring.
Sing vooraf: Psalm 46:1, 6
Sing tydens die erediens: Psalm 89:1, 3, 4; Psalm 31:1;
Skrifberyming 70: 1, 2 (Tema 9-3); Psalm 71:4, 5; Psalm 107:11, 14, 15.

November

November 2022

6de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Callie Coetzee

Woordbediening:  Jakobus 3; Spreuke 3.
Vooraf sang: Skrifberyming 35:1, 2, 3 (Tema 2 – 5).
Sang tydens die diens: Psalm 84:1, 2; Psalm 19:4, 5; Psalm 90:7, 9; Psalm 68: 9.

Aanddiens (Laai Af of Luister) -Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Tessalonisense 4: 13 – 5:11 (AFR’20).
Fokusvers: 1 Tessalonisense 4:16 – 17.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, art. 37d.
Sing vooraf: Skrifberyming 11 – 5:1.
Sing tydens die erediens: Skrifberyming 12 – 4:1, 2, 3 (81); Psalm 49: 3, 4, 5, 6; Psalm 16: 4, 5.


13de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Psalm 107.
Fokusvers: Psalm 107: 43.
TEMA: Kyk! Die werke van die HERE getuig van sy goedheid – loof Hom daarom!
Sang voor die erediens: Psalm 86: 3, 5.
Sang tydens die erediens: Psalm 33: 1, 3, 9; Psalm 33:11; Psalm 130: 1, 2, 4; Psalm 107: 1, 18, 21; Psalm 118: 2, 14.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Openbaring 20.
Fokusvers: Openbaring 20: 11 – 15.
Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 37e
Sang voor die erediens: Psalm 72: 1, 11.
Sang tydens die erediens: Psalm 98: 1, 4; Skrifberyming 10:1, 2
(Tema 5 – 4); Skrifberyming 45: 1, 10, 11, 12 (Tema 18 – 7)


20ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Johannes 3.
Sing voor die erediens: Skrifberyming 84:1, 2 (Tema 17-3)
Sing tydens die erediens: Psalm 113:1, 2; Psalm 51:1; Psalm 23:3;
Psalm 116 (aan tafels); Psalm 103:1, 3.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Johannes 3.
Sing voor die erediens: Skrifberyming 57:1, 2, 3, 4, 5 (Tema 18-6)
Sing tydens die erediens: Psalm 117; Skrifberyming 61:1, 2, 3
(Tema 1-3); Skrifberyming 33:1, 3 (Tema 2-4).


27ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Chris van der Walt

Votum en seën. Psalm 146:1,3
Geloofsbelydenis en wet. Psalm 40:3,8
Gebed. Skrifberyming 5-2:1,4 (Wysie Ps 18)
Woordbediening. Lees: Jesaja 7:1-17. Fokusverse: Jesaja 7:9b, 14
TEMA: God bepaal alles, staan in Hom vas.
Gebed. Skrifberyming 2-2:1,2. Uitstuurseën.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Chris van der Walt

Votum en seën. Psalm 100:1-4
Gebed. Skrifberyming 7-1:1
Woordbediening. Lees: Jesaja 41:21-24; Johannes 1:1-14; Matteus 2:1-8. Fokus: Johannes 1:14
TEMA: God wat volmaak is kan nie iets word nie, tog word Hy mens sodat jy iets kan wees
Gebed. Skrifberyming 2-4:1,3. Uitstuurseën

Desember

Desember 2022

4de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Callie Coetzee

Vooraf sang: Skrifberyming 19 – 3:1 tot 4 (25)
Skriflesing: Genesis 5
Sang tydens die diens: Psalm 66:1, 7; Psalm 74:15, 16; Psalm 90:1, 9;
Skrifberyming 28b (10 – 2).

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Matteus 11:25-30.
Belydenis: Heidelbergse Kategismus, Sondag 12, V&A 31 a-c.
TEMA: Die Kind in die krip is ons hoogste Profeet en Leraar – laat Hy jou leer.
Voorafsang: Psalm 32: 4, 5.
Sing: Skrifberyming 17-2 [18]:1, 2, 3, 4 (melodie Psalm 100);
Psalm 27: 5, 6; Psalm 119: 22, 23, 52


11de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Romeine 8:18-39.
Fokusvers: Romeine 8: 22 – 34.
Belydenis: Heidelbergse Kategismus, Sondag 12, V&A 31.
TEMA: Die Kind in die krip is ons enigste Hoëpriester wat die liefde van God bedien.
Sing vooraf: Psalm 132: 5, 6.
Sing tydens die erediens: Psalm 118: 2, 13, 14; Psalm 51:4;
Psalm 110:1, 5; Skrifberyming 10:1, 2, 3, 4, 5, 6. (Tema 5 – 4)

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: Psalm 72. Fokusvers: Psalm 72:6.
Beydenis: Heidelbergse Kategismus, Sondag 12, V&A 31.
TEMA: Die Kind in die krip is ons ewige Koning – sy heerskappy is verkwikkend soos die reën.
Sing vooraf: Psalm 10:9, 10 (tweede melodie).
Sing tydens die erediens: Psalm 45:1, 6, 10, 16; Psalm 72:1, 3; Psalm 48:1, 4.


18de

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Callie Coetzee

Vooraf sang: Sb 1/3: 1, 2.
Skiflesing: Galasiers 4.
Sang tydens die diens: Ps 111: 1, 5; Ps 40: 4; Sb 2 (4/2): 1, 4; Sb 5 (4/8): 1, 2.

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Francois Viljoen

Skiflesing: Matt 2
Sing 98: 1 – 3
SB 3 – 1: 1 – 3
Ps 72: 5 6 11


25ste

Afkondigings (Laai Af of Luister)
Oggenddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Francois Viljoen

Skriflesing: Matt 1:1-17
Tema: Die boek van die Genesis.
Sang vooraf:
Ps 84: 3; SB 1-4: 1-4
Sang tydens diens:
Ps 118: 12 – 14; Sb 4-3: 1 2; PS 89: 1

Aanddiens (Laai Af of Luister) – Prof. Francois Viljoen

Skiflesing: Matt 1 & 9
Tema: Jesus is die een wat sy volk van hulle sondes verlos.
Ps 145: 1, 2, 9
Sb 3-3: 1, 2, 5 & 6
Sb 5-3: 2, 5

 

Argiewe

© GK Potchefstroom 2022